Verified Reviews
Kalahari
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari
Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.
"My bag was stolen out of my car boot, so obviously criminals are watching and one has to be careful. Also roads are extremely bad and the whole town is very dirty. If not for business I would not travel there."
"Die omgewing is n lafenis vir jou siel. Soveel teenstellings in die natuur dat jy nie anders kan om die grootheid van God te sien nie."
"'n Moet vir natuurliefhebbers. Die detail is in die natuur se klein dingetjies en die ongelooflike vistas. Neem jou tyd en moenie haas nie."
"Dit wat ons gesien het was goed. Lekker restaurante. Die weer was fantasties."
"Upington is 'n groot, mooi dorp. Ons was teleurgesteld met die museum (by The Red Ox) - dit was 'n weeksdag in besigheidsure, maar die museum was toe sonder enige kennisgewing. Personeel se voertuig buite die museum, maar geen diens hoegenaamd. Ek dink dis baie swak en iets waarop verbeter kan word."
"Die plek is groter as wat ek verwag het. Sal nie vir lank daar kan kuier nie, maar het heerlik rondgestap en koffie gedrink by Daily Coffee Cafe en sal dit aanbeveel vir oornagplekkie."
"Die Kalahari het 'n bekoring van sy eie, veral na so 'n fantastiese reënseisoen."
"Dalk net die gaste laat weet dat so te sê als 13:00 op Sondag toemaak en dat daar geen restaurante oop is in Kakamas op Sondag nie."