Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Die Kalahari is nie vir almal nie, maar vir dié wat landskap, stilte, sterre, skerpioene, meerkatte en die klein dingetjies waardeer, is dit 'n asemrowende ervaring elke keer!"

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Keimoes was slegs vir ons 'n oornagstop, maar die omwings is wonderskoon en sal dit graag met 'n volgende geleentheid ervaar."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Watervalle is 'n wonder-skepping."

Kakamas, Kalahari

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"Friendly people all over the town."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Baie netjiese en skoon verblyf. Baie naby aan die Valle. Sou meer aangenaam gewees het as daar ’n swembad was en meer apparate vir kinders om te speel."

Upington, Kalahari

Just B Guest House

"Lieflike dorp, mense is baie hartlik en vriendelik. Baie om te sien en doen."

Upington, Kalahari

River Place Manor

"Upington is een van die Noord-Kaap se juwele. Skoon, netjies, veilig. Dis 'n pragtige dorp met vriendelike en behulpsame mense en 'n rustige atmosfeer. Vir seker 'n móét op jou besoek of reis deur die Noord-Kaap!"

Upington, Kalahari

Just B Guest House

"Goeie halfpad oornag vanaf P.E. na Namibia."

Kathu, Kalahari

Lavender Lane Guest House

"Pragtige, skoon, netjiese dorp."

Upington, Kalahari

Namibsa Self-catering

"Baie interessante omgewing met 'n verskeidenheid van toerisme aantreklikhede."

Kathu, Kalahari

Kadudu Guesthouse

"Bit much to do as a tourist yet interesting to see how it has grown."

Keimoes, Kalahari

Elim Gastehuis

"Kakamas se dorp is beter vir toeriste."

Upington, Kalahari

The Maxton Boutique Hotel

"Sakkie se Arkie was uiters genotvol, lekker musiek, mooi uitsig."

Kalahari

Mount Carmel Safari Lodge

"Tans is dit baie mooi groen en ruig."

Kalahari

Ouma se Huis

"Kalahari se stilte is medisyne vir jou siel. Hier maak mens kop skoon en die liefde, omgee en hartlikheid van die mense bly jou by."

Kalahari

Oom Benna's Self-Catering

"Pragtige vistas en voëls in 'n droë klimaat wat sal aanklank vind met natuurliefhebbers."

Kathu, Kalahari

Villa Mosaiko

"Meer 'n besigheidsbestemming. Daar is egter goeie restaurante en 'n winkelsentrum sou jy belangstel. Die dorp is skoon en netjies."

Kalahari

Khamkirri

"Ek beplan om binnekort weer so draai te gaan ry. Ek beveel enige persoon aan om deur die Kalahari te toer. Moet nie haastig wees nie, geniet die anderse natuur wat jy nie elke dag sien nie. Ek glo met my volgende besoek sal dit nog rustiger wees en sal ek langer by plekke wil oorbly sonder voertuigbreke."

Augrabies, Kalahari

Orange Guestfarm

"Werklikwaar die moeite werd."

Kalahari

Murray Gasteplaas

"Ongerepte deel van ons land."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"See you again."

Kathu, Kalahari

RustHuis

"Oulike dorpie vir oornag op pad Weskus toe of Windhoek toe. Voel veiliger daar as in Kuruman."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Die Augrabies Falls National Park fasiliteite is top-notch en die valle self is asemrowend!"

Augrabies, Kalahari

SANParks Augrabies Rest Camp

"Elke Suid Afrikaner moet dit sien."

Page
Page 31 - Showing 901 to 930
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers