Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"Asemrowend! Net gaar gebyt van muggies en muskiete. 'n Volgende keer sou ons graag by die valle wou bly. "

Kalahari

Red Sands Country Lodge

"Die Kalahari is nie vir alaml nie, maar het soveel om te bied vir die reisiger, wildplase, historiese plekke in Kuruman, die fantastiese skaapvleis, en veel meer."

Augrabies, Kalahari

Cape Ebony Lodge

"We suggest to visit the Augrabies Falls."

Upington, Kalahari

Riverbank Lodge

"As die toeris vriendelikheid, behulpsaamheid en rustigheid soek, hoef daar nie verder as Upington gesoek te word nie. Upington en die omliggende dorpies was vir ons 'n totale belewenis. "

Die Rand, Kalahari

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Conveniently situated near a new mall where there is a large variety of shops."

Keimoes, Kalahari

Kalahari Water Holiday Farm

"Keimoes is sentraal geleë vir mense wat dieselfde doel as ons gehad het. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. (Het die aand voor ons vertrek motorprobleme gehad wat vroeg die oggend van vertrek op 'n baie vriendelike en behulpsame manier uitgesorteer was. Ons reis terug is toe net met 3,5 uur vertraag en teen 'n baie billike prys.)"

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Besondere plek om te besoek."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Kakamas met my eerste besoek was baie goed. Baie besienswaardighede en netjiese, skoon dorp."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Ek kan nie glo dat ons in 14 jaar in die Noord-Kaap 'n juweel soos Kakamas misgery het nie, wat 'n pragtige en interessante dorpie - beslis nog 'n besoek werd!"

Kalahari

Askham Chalets

"Die Kalahari het 'n besonderse aantrekking en sy mense is so vriendelik."

Kalahari

Askham Chalets

"Fantastiese omgewing met die lieflikste mense. Die natuur is iets om te sien."

Augrabies, Kalahari

Khamkirri

"Absolute asemrowende omgewing."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Dis 'n wêreld waar mens kan gaan "kopskoonmaak"."

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"Ja, daar is baie besienswaardighede, soos die Oranjerivier Kelders met heerlike wyn wat jy eers kan proe voor jy koop, en Kanoneiland met al sy wingerde nie ver daarvandaan nie, en natuurlik die waterwiel wat steeds draai. Pragtige omgewing met talle stalletjies met produkte van die omgewing soos dadels, rosyne, alle droë vrugte, ens."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Het dit baie geniet. Hoewel dit redelik droog is, is daar steeds baie om te sien by die valle self en ook in die omgewing."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Ek hou van die benede-Oranje."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Pragtige en baie interessante deel van ons mooie land."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Dit bly 'n wonderlike plek en mense, want ek het hier groot geword."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Die watervalle ervaring is onbeskryflik."

Kakamas, Kalahari

Kakamas Hotel

"Enjoyed Augrabies Falls. "

Augrabies, Kalahari

Cape Ebony Lodge

"Ararat en Oranjekom is móét uitkykpunte - dramatiese uitsigte oor die canyon."

Kathu, Kalahari

Weesgerus Selfsorg

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Upington, Kalahari

River Place Manor

"Indrukwekkende dorp met pragtige omgewing."

Kakamas, Kalahari

Lake Grappa Guest Farm

"Die omgewing is mooi in die somer, maar die dorpie self is nie 'n treffer nie. Miskien het ek te min tyd daar gespandeer."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"'n Besoek aan die Kalahari maak jou kop weer skoon."

Kuruman, Kalahari

Safari Travelodge

"Ons het verneem dat Kuruman nie meer veilig soos 'n tipiese klein dorpie is nie. Dis baie jammer dat dit verander het."

Page
Page 58 - Showing 1711 to 1740
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers