Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (4)
Wildsplase (4)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Kameeldrift-Oos

4.3 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Kameeldrift-Oos van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Kameeldrift-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kameeldrift-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kameeldrift-Oos gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kameeldrift East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kameeldrift-Oos Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR748
R524
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Suikerbosrant B&B is in Kameeldrift-Oos in die Roodeplaatdam-area en bied veilige oornagverblyf naby die N1-snelweg en verskeie trou-venues. Verblyf word in 4 individueel versierde eenhede gebied. Elke eenheid bied...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Onder die Windpomp is geleë in Kammeeldrift-Oos in Pretoria en is na aan die N1-hoofweg met maklike toegang. Ons bied hoë kwaliteit, veilige verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis bied 4 apa...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Didikai Guesthouse is naby die Roodeplaatdam, 9,3 km vanaf die Sefako Makgatho-afrit op die N1 geleë. Dit bied 'n gemeenskaplike plonspoel en braaigeriewe in 'n pragtige inheemse tuin met 'n groot verskeidenheid vo...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Mvumbi Accommodation is 'n knus, gesellige gastehuis met selfsorg- en oornagverblyf in die hartjie van Kameeldrift, minder as 20 km van die vernaamste winkels en restaurante af, en ook net 20 km van Pretoria se midd...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Guest Room in the Inkwazi Country Hotel is in die welige Kameeldriftbos in Pretoria, sowat 45 minute noord vanaf Johannesburg, geleë. Die verblyf beskik oor 10 kamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badk...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kameeldrift-Oos

Pinedew Guesthouse is noordoos van Pretoria en bied gemaklike B&B-akkommodasie waar die oordeelkundige reisiger die rustige atmosfeer van die platteland met al die moderne geriewe in die nabyheid kan geniet. Of dit ...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 19 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Kameeldrift-Oos

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Pure Joy Lodge is gevestig as een van die min eksklusiewe lodge en konferensie-venues in Gauteng. Ons het reeds erkenning ontvang van SATour, TGCSA (4-ster gradering), AA en NAA. Pure Joy bied ons gaste 'n buitemuur...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Green Olive Guesthouse is in Derdepoort, Pretoria geleë. Dié oopplan-hut het ‘n koningingrootte-bed, enkelbed en ‘n driekwartbed. Die en suite-badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montana Park, Pretoria

Threebees Guesthouse is in die noordelike gedeelte van Pretoria geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf word gebied in Standaard Kamers, Selfsorg-eenhede en die Wittebroodsuite. ...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jan Niemand Park, Gauteng

MulMas Guest House is in Jan Niemand-park in Pretoria-Oos en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel wat aan die hoofhuis geheg is. Die woonstel het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kameeldrift-Oos gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Kameeldrift-Oos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kameeldrift-Oos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za