Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11431 reviews.

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Colesberg is nie my nommer 1 keuse vir `n vakansie bestemming nie maar is gerieflik geleë tussen die Kaap en noordelike provinsies."

Beaufort West, Karoo

Steynskraal Gasteplaas

"Beaufort is nou nie my nommer 1 keuse vir `n vakansie nie, maar die omliggende Karoo prag is definitief iets om te beleef!"

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Vriendelikheid, netheid. "

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Wat 'n pragtige, skoon en netjiese dorp."

Prince Albert, Karoo

Aandrus

"Cute town with a good Spar. "

Colesberg, Karoo

Little Farms

"Aangename dorp met basiese winkels in plek. "

Richmond, Karoo

Three Birds Country House

"What was really unusual for such a small town was the contemporary art museum which was well worth the visit."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"Graaff-Reinet is pragtig. Wou opry na Valley of Desolation toe, maar was ongelukkig mistig. Dink dis die ideale oorstop bestemming see toe."

Prince Albert, Karoo

Bougain Villa

"Nog baie om te ervaar. Ons sal weer daar vir paar dae oorbly."

Karoo

Karoo La Villetta

"Sal beslis weer daar oorbly!"

Aberdeen, Karoo

Die Dorpshuis

"A quaint little town. Worth going off the beaten track and miss the busy N1."

Loxton, Karoo

OënaBo

"Loxton is 'n baie stil dorpie met groot peerbome langs die paaie. Ons het sonder enige vrese die dorpie te voet gaan verken en was dit 'n lekker ervaring gewees!"

Venterstad, Karoo

Siloam Village

"Was nie in die doep nie! Mense was fantasties! Diens puik!"

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Ons het baie rondgestap en daar is soveel om te ontdek. Baie van die historiese geboutjies word nou opgeknap en dit is wonderlik interessant. Die museums is beslis ook die moeite werd."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Lekker halfpadbestemming op pad Kaap toe."

Williston, Karoo

Oliveira Self-catering Apartment

"Off the beaten track. Goeie oorblydorp as jy die erge verkeer en vragmotors van N1 en N12 tussen Kaapstad en Kimberley wil mis."

Gariep Dam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Stunning dam, many activities on offer."

Karoo

Grootfontein Gasteplaas

"So mooi na al die reën. Karoo Padstal en ander padstalle is verskriklik duur, gemik op toeriste."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Vosburg is 'n baie, klein plekkie met ongeveer sewe-en-twintig inwoners, maar as die lewe op klein plekkies jou interesseer is dit beslis 'n moet."

Beaufort West, Karoo

Die Nessie

"Baie sentraal. Wegneemetes se standaarde kan verbeter. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Die dorpie is bekoorlik en het soveel wegsteekplekkies wat afgerond word met die mooiste sonsondergang."

Nieu-Bethesda, Karoo

Ganora Guest Farm & Excursions

"Nieu-Bethesda is beslis 'n besoek werd!"

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Would definitely stay there again."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Gaan besoek beslis die damwal, dit is asemrowend om te aanskou!"

Victoria West, Karoo

The Hudson Guesthouse & Suites

"Great place if you want some off-road running, or walking in nature. In the town not so much to do. "

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Beslis 'n dorpie wat aan ons onbekend was. Ons was aangenaam verras en sal beslis weer die dorpie besoek."

Prince Albert, Karoo

Olive Grove Cottages

"Prince Albert is a splendid artful village. One of the highlights is a visit to Weltevrede Fig Farm."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Lekker oornag-area vir iemand wat op pad Kaap toe is."

Prince Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Lekker, rustige plekkie met baie te sien en doen."

Page
Page 142 - Showing 4231 to 4260
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers