Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Pragtige natuur, het ongelukkig nie baie tyd gehad om te verken nie."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Een van die beste dorpies in Suid-Afrika."

Vosburg, Karoo

Vossie-Nes

"A lovely little town. The hotel was the only place open to eat (26 December), and it was quite expensive, but very good food."

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"As jy nie gewoond is aan die water daar nie, stel ek voor jy gebruik net gebottelde water."

Karoo

Wiida Gasteplaas

"Al die dorpe is so klein en verwaarloos dat ’n mens in een dag al die besienswaardighede kan sien. Kan nie sê of dit veilig is of nie."

Philippolis, Karoo

The Dusty Vine Hoek Huis

"Pragtige dorpie, net jammer dat sommige winkels nie oop was nie."

Karoo

The Vale Karoo Farm

"Ek weet nie vir hoe lank ek nog die voorreg sal hê om deur die Karoo te ry nie, maar terwyl ek nog kan beïndruk die grootsheid van die landskap my elke keer weer opnuut."

Venterstad, Karoo

Gannabos Guest House

"Sal vir seker die N6 aanbeveel vir motorfietsry, was regtig lekker om al die damme en riviere te sien. Ons het wel op 'n plaas buite Venterstad gebly, so nie veel meer as die hoofstraat gesien nie."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Mooi in die middel tussen Johannesburg en Kaapstad/Tuinroete as jy wil oornag."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"Die kaktustuin was ongelukkig toe in die middag. Die dorp het aandag nodig op party plekke, soos die park agter die kerk."

Laingsburg, Karoo

Laings Lodge

"The only thing that was lacking in the area was a place to eat that was not fast food. Laingsburg is not really a destination, but rather a place to pass through."

Beaufort West, Karoo

Altyd Lekker

"Mense by die Checkers was ongelooflik hoflik en Covid-19-reëls word baie goed daar toegepas. Kos van Debonairs is definitief lekkerder as Pretoria-stad sin."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Pragtige dorp en Die Plattelander het die lekkerste lamb shanks!"

Philippolis, Karoo

Die Groenhuis Guest House

"Die dorpie self is bietjie verwaarloos, maar dit mag dalk wees as gevolg van die Kerstyd."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Ons het net oornag en het nie veel rondgekyk nie, maar dit lyk na 'n mooi Karoo-dorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

6 Parsonage Street - De Kothuize

"Die Vallei van Verlatenheid is beslis 'n besoek werd!"

Philippolis, Karoo

The Dusty Vine Nagmaal Huis

"Het baie veilig gevoel al het ons motor in die straat gestaan. Die dorpie self het egter nie meer dieselfde bekoring van 'n plattelandse dorpie nie. Baie jammer dat die kafees nie meer deur die plaaslike inwoners bedryf word nie."

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Mooi skoon dorpie, oulike eetplekkies! Ons kon kos bestel wat by ons afgelewer is, baie lekker en gerieflik."

Richmond, Karoo

Three Birds Country House

"Safe and proper Karoo hospitality."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Quaint little town, ideal for a stopover, or a watersport breakaway at a resort om the dam's edge. Very little infrastructure and dining options - come prepared."

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"Nie veel keuse vir eetplekke as mens laat aankom."

Loxton, Karoo

Karos Gastehuis

"Lost in time."

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"Dis 'n baie rustige historiese stil dorpie met vriendelike mense - goeie slaapplek en eetplekke."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Asemrowende mooi uitsig oor die dam. Besonder rustig. Eetplekke is redelik beperk, maar met selfsorg, kan 'n langer verblyf baie ontspannend wees!"

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"We always enjoy stopping over in Colesberg, breaking our journey between Port Elizabeth and Johannesburg."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Baie rustige, stil plek. Baie netjiese omgewing. Alles wat mens nodig het is beskikbaar."

Prince Albert, Karoo

Aloe Guest House

"Puik Karoo-bestemming!"

Karoo

The Vale Karoo Farm

"Wonderlike ligging in die Karoo."

Colesberg, Karoo

La La Dathel

"Baie beïndruk met die dorp - sal graag meer van die dorp wil sien!"

Page
Page 194 - Showing 5791 to 5820
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers