Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"Dit is nog goed om al die historiese geboue te sien en dat dit bewaar word."
"Rustige, klein Karoo-dorpie met die nodigste kruideniersware beskikbaar. Goed geleë om die Kamdeboo Nasionale Park te besoek."
"Die vullis en verval het my ontstel! Ek wou met mannekrag al die vullis verwyder. Die dorp kan so pragtig vertoon, maar plek-plek voel dit asof mens deur 'n vullisblik ry."
"Bly eerder naby die water. Sonsondergang en oggende is absoluut asemrowend. Baie voël lewe."
"Baie rustig en die mooiste natuur. Die plaaslike inwoners kan 'n bietjie van 'n las wees. "
"Oorweeg om met 'n volgende oornagverblyf dit met 'n dag te verleng om meer van die dorp te sien. Baie goeie ervaring gewees vir ons eerste keer daar."
"It was the first time we ever rode through Colesberg. Since I was a child we always just used it to fill the car or to have breakfast. We were quite surprised. There’s older and newer part to it. It is a quaint Karoo town. "
"Oulike plekkie met vriendelike mense. Gasvry. Ons het Saterdag oggend die 7de lieflike ontbyt geniet by 'n eetplek in hoofstraat. Dankie vir dit. "
"Ek sou graag bietjie langer wou bly op die plaas om die rustigheid volkome te geniet. Volgende keer."