Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"'n Aandoenpunt vir reisigers wat langer verblyf benodig. Sal graag meer tyd hier wil spandeer tydens 'n toekomstige rit!"
"Net oorgeslaap in Willowmore en het vroegoggend my reis weer voortgesit. Nie werklik tyd gehad om die dorp te ondersoek nie."
"Stil plekkie en vergete, maar tog 'n baie lekker oorslaap in die historiese Karoo-platteland."
"Behalwe vir die teleskope is daar maar min te doen by Carnarvon. The Lord's Kitchen het wel baie lekker kos."
"Very friendly, safe town. Actually surreal! We were pleasantly surprised by it and the people of the town. A very supportive and warm community. We can't wait to be back."
"Het nie veel gesien van Colesberg, maar het lekker geëet by die Plattelander. Goeie kos en vriendelike mense."
"A perfectly situated town for an overnight stay. Plenty of restaurants for dinner. We did battle to find somewhere to buy some milk!"
"Ons was verras om te sien hoe skoon die dorpie is, het altyd net verbygery. Dit was 'n goeie keuse as oornagdorp op pad George toe. "
"Colesberg is nie 'n vakansiebestemming nie, maar wel 'n heerlike halfpad-stop en ons sou graag as die tyd dit toegelaat het die dorpie beter wou leer ken. Die pragtige kerk oorkant die Plattelander Restaurant lyk imposant en werd om besoek en bewonder te word. Volgende keer sou ek graag langer op die dorpie wou bly om bloot net die mooi daarvan te bewonder. Baie dankie vir 'n heerlike ontvangs en oorbly in die mooi Karoo-dorp. "
"I love the Karoo and Middelburg is always running in my veins. The place reminds me of many memories. Its sunny skies in summer and the camping sites found around the place. This place is composed of a society that strives to make things better for all. Last but not least, the borehole water crowns it all."
"Gaan maak 'n draai by die Chris Barnard Memorial en gaan eet by die 4 Sheep - die kos is aanbeveelbaar."
"Dit is seker die skoonste en vriendelikste dorp in Suid-Afrika! Sal definitief weer gaan kuier in Prins Albert."
"Obesa nursery is a must! Nieu Bethesda is a short drive away and a great stop is Evelyn's Eetplek and soup kitchen. Lovely and welcoming people and banging roosterkoek."
"The gravel roads are good enough to travel on and it is a peaceful place. The scenery between the towns beautiful."
"It is a nice little town, however, if you are from the city then I would not recommend staying for longer than 2 days."
"Karoo Nasionale Park met fossiel-area, asook die Chris Barnard Museum in Hoofstraat is baie goeie besoekpunte as jy in Beaufort-Wes is. Heerlike Karoo-vleisprodukte by slaghuise te koop. Groot verskeidenheid winkels. "
"Die mees interessante prag dorp, skoon en netjies. Inwoners baie vriendelik en behulpsaam. Museums geweldig leersaam, pas hul asb mooi op. Duitse restaurant was gaaf."