Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Die pad tussen Phillippolis en Colesberg kort bietjie aandag maar is regtig nie te erg nie. Phillippolis is lieflik skoon. Die wil voorkom asof tyd daar stilgestaan het en dat dit ongerep deur die besighede op sy eie pas voortgaan."
"Organise a tour of the dam wall. If you are at the dam at 10 or 2 there is a tour, just find the security guard and tell them. Our guide was very knowledgeable! Its free!! But we tipped the guide well at the end! So worth it."
"Some lovely buildings to see and visit in town but the place is a bit of a mess and the streets didn't feel very safe to me with small groups of youths hanging around the street corners."
"Graaff Reinet is ryk aan geskiedenis en het pragtige besienswaardighede in en naby die dorp. "
"Puik geleë en daar is regtig genoeg watersport te beoefen met diere liefhebbers wat ook hul deel kan geniet!"
"Victoria-Wes, is 'n heerlike dorpie om vir 'n nag of twee oor te staan. Dis 'n baie skoon, vriendelike en gasvrye dorpie. Beslis die moeite werd om te besoek."
"Pragtige historiese dorp. Besonderse kerkgebou. Net jammer dat dit soos so baie klein dorpies in Suid-Afrika so verwaarloos geraak het. My hoop is dat die sakelui, burgemeester en inwoners van die dorp gereeld sal vergader om oplossing te vind om die dorp in stand te hou."
"Graaff-Reinet is a fabulous historic town with lots to see and do in town and the surrounds."