Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Pragtige dorpie met hartsmense wat daar woon. Oulike winkeltjies en Restaurante. Graaff-Reinet is 'n moet sien!"

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Baie interessante dorp."

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"Polka-restaurant beslis die moeite werd om te besoek."

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"Dis voldoende vir oorslaap en uiteet op reis tussen Kaapstad en Gauteng. Baie vriendelike mense."

Victoria-Wes, Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Pragtig, skoon en 'n ou styl."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Baie sentraal geleë."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Dis goed geleë vir 'n oornag-stop op pad Wes-Kaap of Tsistsikama toe."

Graaff-Reinet, Karoo

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Great town - scenery, atmosphere, historic value."

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"We could see the effects of the ongoing draught, but other than that, its a good place, with a halaal restaurant, we could even enjoy a very good meal."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"The tour of the wall was very interesting and can be recommended. There are many restaurants in the area and some beautiful views."

Noupoort , Karoo

Breaking Dawn

"It’s a charming little town with almost every church building turned into a museum. The residents are not as welcoming though. It’s a great stopover for just half a day."

Joubertina, Karoo

Mount Africa

"Vriendelike mense en lekker so in die natuur."

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Baie mooi dorp."

Colesberg, Karoo

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Die dorp is sentraal geleë vir reise tussen Gauteng en beide Oos- en Wes-Kaap."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Dit was waarlik die juweel van die Karoo en dit was wonderlik om die dorpie te besoek."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Die kos by die restaurant by die Gariepdam Forever Resort, was uitstaande en die diens puik."

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"Spandeer gerus 'n dag in Victoria-Wes om te verken. Pragtige dorpie en Apollo Theatre is 'n moet en so ook 'n draai by Victoria-Wes se pragtige hotel."

Colesberg, Karoo

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Nie regtig rondgery nie, maar lekker plek om oor te slaap."

Joubertina, Karoo

Le Bocage Guest House

"Baie klein, skoon en stil dorpie. Definitief 'n dorpie om stadig deur te ry op die R62 roete."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Dit is 'n pragtige dorpie met gasvrye, vriendelike mense wat jou baie welkom laat voel."

Prins Albert, Karoo

Travellers Rest

"Pragtige dorpie met baie om te besigtig, maar vlieë is lastig. "

Steytlerville, Karoo

Steytlerville Villa Guest House

"A remote town in the Karoo, but wonderful for relaxing and enjoying the environment. Gives you a perspective on towns in South Africa - also visited Michelle Prinsloo at her coffee shop which is very worthwhile. "

Beaufort-Wes, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Baie werklose persone wat in die strate rondloop, gee 'n mens die indruk dat veiligheid 'n probleem mag wees."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Sal graag besienswaardighede wil besoek. Mooi ou dorp."

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"Ek sal die area aanbeveel. Ons het die damwaltoer verskriklik geniet, dit was gratis en baie interessant. Die dorp maak net toe as die son ondergaan, so jy moet seker maak jy het alles wat jy nodig het voordat die paar winkels daar sluit. Daar is nie meer 'n apteek op die dorp nie en ons het een nodig gehad. "

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Baie tevrede."

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"Goeie plek om te oornag op pad na die Kaap."

Beaufort-Wes, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Taxi verkeer was ongelooflik en uiters gevaarlik die oggend om 05:30 uit Beaufort-Wes na die Kaap! Taxi bestuurders het in aankomende verkeer gery en geen hoflikheid getoon teenoor mede padverbruikers nie. 3 ongelukke naby Beaufort-Wes. Sal nie weer in Beaufort oorslaap!"

Blad
Blad 268 - Wys 8011 tot 8040
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang