Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Prins Albert, Karoo

Gecko Cottages

"The town is a gem, this is our third visit. We had the most delicious meal at Karoo Kombuis. "

Hanover, Karoo

AshTree GuestHouse

"Die NG-kerkgebou is iets besonders en iets waarvan mens nie sal weet as jy net verby ry op die N1 nie. Ons het dit die perfekte halfpadmerk tussen Kaapstad en Johannesburg gevind, sonder die gewoel wat soortgelyke opsies sou behels. "

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Baie historiese plekke in en om Graaff-Reinet. Dit is immers die vierde oudste dorp in Suid-Afrika. Sal definitief weer daar oornag en beslis oorweeg om dalk 'n dag langer te bly."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"As jy opsoek is na 'n aangename verrassing is Nieu-Bethesda jou antwoord. Selfs die onbekende plekkies is fantasties. "

Beaufort-Wes, Karoo

Little Lamb

"Baie mooi karoo dorp."

Colesberg, Karoo

Crane Cottage

"Colesberg is ‘n juweel!"

Beaufort-Wes, Karoo

X Ventures

"Dit is 'n pragtige ouwêreldse dorpie waar almal vriendelik groet. Ek is dankbaar om te sien hoe skoon Beaufort-Wes weer is die afgelope twee jaar en dat daar weer opknappingswerk gedoen word, na jare se verwaarlosing. "

Beaufort-Wes, Karoo

The Grey House

"Pragtige klein dorpie."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Nie veel om te doen in Gariepdam nie. "

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Te kort om kommentaar te lewer."

Beaufort-Wes, Karoo

Matoppo Inn Guesthouse

"Ons sien Beaufort slegs as 'n oornag bestemming op pad na ons vakansiehuis."

Beaufort-Wes, Karoo

Karoo Heart

"Pragtige dorp en beslis die moeite werd om te oornag op pad Kaapstad toe."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Ek dink die dorp kan meer doen om toeriste te lok. "

Matjiesrivier, Karoo

Swartberg Backpackers

"Jy kan lekker rondry vanaf die plaas en heelwat gaan besigtig en ja, dis 'n pragtige wêreld ten spyte van die huidige droogte."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Dit was baie warm in Colesberg die tyd toe ons oornag het."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"'n Pragtige dorp en omgewing. Die Vallei van Verlatenheid moet besoek word."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Interessant, mooi, historiese geboue."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Baie mooi en skoon dorp."

Prins Albert, Karoo

81 on Church

"'n Moet om te besoek."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Netjiese en skoon dorp."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Wees voorbereid van Graaff-Reinet se weerskommelinge en maak seker jou oornagplek is met lugreëling toegerus. Dis 'n skoon dorpie vele besienswaardighede."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Mooiste mooiste dorpie!"

Hopetown, Karoo

Karee Guesthouse

"Goeie halfwegstasie."

Steynsburg, Karoo

Croydon Cottage

"Steynsburg is 'n deurry dorp."

Meltonwald, Karoo

Melton Wold Guest Farm

"Maak dit ‘n bestemming!"

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Die mooiste dorpie en baie komplimente oor hoe skoon en netjies die dorpie is. Mense vriendelik en lekker eetplekke."

Graaff-Reinet, Karoo

4 Rothman Street B&B

"Die pragtigste mees versorgde en geskiedkundige dorp in die land. Karoo op sy beste!"

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Ek sal toeriste aanbeveel om van gastehuise of Gariepdam se akkommodasie gebruik te maak, maar beslis nie N1 Gariep Chalets nie."

Blad
Blad 274 - Wys 8191 tot 8220
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang