Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11431 reviews.

Karoo

Rondefontein Guest Farm

"Love the peace and tranquility of the Karoo. Really special."

Beaufort West, Karoo

Mitat Gastehuis

"This area is improving which is nice to see we have seen the difference in the last 3 years or travelling up and down to Johannesburg."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Vir my persoonlik is daar nie baie om te doen nie."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Ons was net vinnig deur Colesberg op pad en terug van Mosselbaai af, Gariep moet mens gaan kyk, maar het ongelukkig nie baie tyd gehad om veel te doen nie."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Dit is 'n klein Karoo-dorpie. Hierdie keer was die dorpie vir ons skoner en netjieser as met vorige kere."

Gariep Dam, Karoo

Angela's Lodge

"Great overnight stay if passing through - not very far from the highway and great attraction of the Dam."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Pragtige, skoon dorpie in 'n ongelooflike mooi natuur!"

Gariep Dam, Karoo

Gariepview

"Was lekker om die dam so vol te sien."

Karoo

Abrahamskraal Guest Farm

"Baie rustige plek om te besoek."

Gariep Dam, Karoo

Gariepview

"Baie goeie halfpad verblyf na bestemming."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Ons was so gelukkig om te arriveer terwyl al die sluise oop was!"

Prince Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Die dorpie was indrukwekkend en baie skoon. Daar is oorgenoeg om te sien en beleef vir 2 tot 3 dae en/of ideal vir net 'n blaaskans. Die dorp is ryk aan geskiedenis en ooglopend trots daarop. Restaurante/kroeë se besigheidsure is beperk maar die dorp se hotel is 'n baie goeie alternatief."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Voorreg om hom te kon sien oorloop."

Gariep Dam, Karoo

Waschbank River Lodge

"This Lodge is on the banks of the Orange river and is great. Beautiful sunsets and excellent services."

Joubertina, Karoo

Le Bocage Guest House

"Mooi en rustige area."

Prince Albert, Karoo

Travellers Rest

"Unfortunately we only had an overnight stay and weren't able to sight-see too much. Excellent Museum and Art Gallery. Will definitely go back for a longer stay to enjoy more sights."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Baie goeie geheim."

Gariep Dam, Karoo

Gariepview

"Fantastiese omgewing!"

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie mooi plek met baie restaurante."

Prince Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Sal die dorp graag weer besoek."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Lovely, quiet country town."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Gardens

"Beautiful place. A must see for any nature lover."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Gebruik slegs vir oorslaap tussen Gauteng en Kaapstad."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Small, peaceful town, but not much to do."

Gariep Dam, Karoo

Angela's Lodge

"The atmosphere was the best."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Ek het nou nie gaan rondry deur Colesberg nie, maar dit lyk na 'n stunning klein dorpie, en dit wat ek gesien het, lyk pragtig, die strate was skoon. En die kerkklok wat lui."

Middelburg, Karoo

Karoo Ouberg Guest Lodge

"Oulik met baie om the sien."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie stil, netjiese en rustige dorp met baie vriendelike mense."

Page
Page 67 - Showing 1981 to 2010
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers