Resensies van Keurboomstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Keurboomstrand bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.81 uit 5 gekry volgens 106 resensies.
Kendra-lynn R. - 17th July 2019
staying in Keurboomstrand
Die area is pragtig!
Alison A. - 8th July 2019
staying in Keurboomstrand
Eat at Enricho’s Restaurant - delicious seafood.
Bouwien G. - 7th July 2019
staying in Keurboomstrand
It is heaven on earth, what a beautiful place!
Elreza W. - 6th July 2019
staying in Keurboomstrand
As jy walvisse wil sien is hierdie strand 'n goeie plek om te besoek.
Johan D. - 31st May 2019
staying in Keurboomstrand
'n Pragtige strand met puik restaurante.
Heidi J. - 21st May 2019
staying in Keurboomstrand
Summer would be ideal for those beautiful sunsets.
Jo-anne S. - 1st May 2019
staying in Keurboomstrand
Dis amazing. Ons was mal daaroor.
Anzel O. - 26th April 2019
staying in Keurboomstrand
Lieflike plek en ons kom weer Desember hier vakansie hou!
Chris J. - 20th April 2019
staying in Keurboomstrand
Beslis een van die mooiste minder bekende strande in ons land. 'n Móét vir diegene wat hou van fotografie, stap en rustigheid.
Elaine D. - 12th April 2019
staying in Keurboomstrand
'n Pragtige plek. Ons eerste besoek en kan die strand enige tyd aanbeveel.
Christelle S. - 8th April 2019
staying in Keurboomstrand
Baie te doen in die omgewing sonder om een dag verveeld te wees.
Karen B. - 30th March 2019
staying in Keurboomstrand
As jy dit besoek wil jy darem die see hoor as jy dit nie kan sien nie. Dit was teleurstellend om net motors te hoor en geen see te ruik, hoor of sien nie.
Karen U. - 18th March 2019
staying in Keurboomstrand
Afgeleë dorpie met baie natuur. Naby Plet geleë om alle aktiwiteite te bereik.
Hellmut V. - 11th March 2019
staying in Keurboomstrand
Die ligging is fantasties! En die enigste restaurant daar, Enrico, is ook fantasties.
Shawn L. - 7th March 2019
staying in Keurboomstrand
Die natuur is asemrowend.
Jacinda S. - 4th March 2019
staying in Keurboomstrand
Pragtige strand, fantastiese eetplek. So so mooi! Sal definitief weer besoek, net ander verblyf.
Robbie R. - 28th February 2019
staying in Keurboomstrand
'n Pragtige strand met maklike toegang, Sal vir seker weer soontoe gaan.
William P. - 25th February 2019
staying in Keurboomstrand
Enrico's Restaurant was great. Excellent food, good value for money wonderful location, very friendly staff and helpful management.
Madeleine S. - 18th February 2019
staying in Keurboomstrand
Die mooiste, skoon strande.
Magdalena M. - 11th February 2019
staying in Keurboomstrand
Dit is 'n pragtige plek en 'n wonderlike restaurant naby. 'n Mens kan ook heerlik op die strand stap.
Le Roux T. - 30th January 2019
staying in Keurboomstrand
Rustig en vreedsaam, min mense alhoewel geen winkels, moet Plettenbergbaai toe vir inkopies. Een uitstekende (alhoewel bietjie duur) restaurant in die dorpie.
Alida E. - 23rd January 2019
staying in Keurboomstrand
Lekker kuierplekke. Baie om te doen en te sien. Mooi natuurskoon.
Esme V. - 17th January 2019
staying in Keurboomstrand
Uitstekende vakansiebestemming, heerlike strande en baie om in omliggende omgewing te doen.
Tamlyn P. - 9th January 2019
staying in Keurboomstrand
I love this beach, particularly the walk to Arch Rock.
Zynonisa F. - 3rd January 2019
staying in Keurboomstrand
Enige tyd weer, alles was so mooi en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.
Sandra N. - 28th December 2018
staying in Keurboomstrand
Die oop skoon strande is welkom en heerlik vir kommerlose stap en ontspan.
Chandra D. - 18th December 2018
staying in Keurboomstrand
Keurboomstrand is perfectly situated on the beach with loads of space to picnic and take long walks. Totally love the clean serene feeling of the little town and the beautiful vast open spaces.
Johann F. - 5th December 2018
staying in Keurboomstrand
Keurboomstrand is perfek vir 'n rustige vakansie, nie te vêr van hope aktiwiteite af nie.
Analda D. - 8th October 2018
staying in Keurboomstrand
Keurboomstrand is 'n wonderlike vakansiebestemming.
Carli . - 29th September 2018
staying in Keurboomstrand
Verlief op die plek.
Pieter J. - 16th September 2018
staying in Keurboomstrand
Sal definitief weer hier kom vakansie hou.
Ilze D. - 4th September 2018
staying in Keurboomstrand
Een van die mooiste strande in die land!
Bernadette G. - 12th August 2018
staying in Keurboomstrand
Ons het altyd net verby gery. Sal nie weer daai fout maak nie.
Pamela S. - 1st August 2018
staying in Keurboomstrand
Keurboomstrand has a lovely laid back ambience. A restaurant with beautiful views and within walking distance. Close to the videy Plettenberg Bay but far enough away to be a far more relaxing holiday.
Tokkie S. - 23rd July 2018
staying in Keurboomstrand
So 'n mooi deel van ons land.
Anina B. - 15th July 2018
staying in Keurboomstrand
Ongelooflike ligging. Pragtige strand.
Eddie C. - 13th July 2018
staying in Keurboomstrand
Asemrowend mooi.
Yolandi P. - 8th July 2018
staying in Keurboomstrand
Pragtig.
Francois J. - 3rd July 2018
staying in Keurboomstrand
Ongelooflik, vir beide volwassenes en kinders. Blyk 'n veilige strand te wees.
Drika K. - 14th June 2018
staying in Keurboomstrand
Ons het in die winter gegaan en dit is vanselfsprekend dan kouer en stiller. Dit het ons gepas, want ons wou wegkom van die gejaag en druk program. Die karavaanpark is gesluit vir die winter en so ook die restaurant. Mens moet onthou dat jy sal moet ry om iewers te gaan eet of voorrade kry. In vakansietye gaan hierdie resensie nie van toepassing wees nie!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]