Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Khayelitsha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Khayelitsha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Khayelitsha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Khayelitsha Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Khayelitsha Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Khayelitsha

Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Loftique is 'n moderne woonstel wat in 'n veiligheidskompleks aan die uithoeke van Stellenbosch geleë is. Die landgoed het die perfekte ligging, naby winkelsentrums, snelweë en wynlandgoedere. Loftique is op die ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Brentwood Park Guesthouse bied bekostigbare verblyf in Brentwood Park, 'n voorstad van Kaapstad. Die unieke en stylvolle huis bied verblyf in 'n hoofselfsorg-eenheid of 'n sakpas-gastekamer. Die hoofselfsorg-eenhei...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Croydon Vineyard Estate, Macassar

Des Villa is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitslandgoed op 'n wynplaas in Somerset-Wes. Hierdie prentjiemooi dorp is omring deur asemrowende berge en wingerde, met 'n uitsig oor die nabye kobaltblou os...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Croydon Vineyard Estate, Wes-Kaap

Wynland Eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is op die Croydon Vineyard Estate. Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Winelands Little Ireland is 'n bekoorlike solderwoonstel wat verblyf bied op 'n prentjiemooi residensiële landgoed in Stellenbosch. Dié landgoed is naby winkelsentrums, hoofweë, die Valsbaaikus en wynplase. Di...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Frieden-Hof Guesthouse bied selfsorgverblyf in Penhill Estate in die Wes-Kaap. Frieden-Hof beteken "vreedsame binnehof" en dié kamer het 'n rustige atmosfeer. Penhill Estate is 'n versameling van 200 kleinhoewes ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Croydon Vineyard Estate, Wes-Kaap

Die bekoorlike Kaapse huis is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in 'n veilige boetiekwynplaas met 24 uur-sekuriteit. Dit is naby aan die Strand, wynplase, Stellenbosch ('n historiese dorpie) en Somerset Winkels...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Macassar, Wes-Kaap

Olive House is naby Somerset-Wes en Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers of sakereisigers op ’n veilige landgoed. Verblyf bestaan uit 2 aparte kamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapka...

Vanaf
R1 995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Kaap, Wes-Kaap

Ridgemor Villa Guest House bied B&B-verblyf en is buite Somerset-Wes geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die Kaapse Wynlande en ander besienswaardighede. Ve...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapse Wynlande, Boland

Aspidistra Garden Centre Rooms is in 'n lieflike kwekery langs die R310 in die rigting van Stellenbosch geleë. Aspidistra Garden Kamer 1 beskik oor 'n dubbelbed, terwyl Aspidistra Garden Kamer 2 oor 2 enkelbeddens...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Khayelitsha akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]