Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Macassar besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Macassar.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Macassar akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Macassar Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Macassar Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Macassar

Olive House is naby Somerset-Wes en Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers of sakereisigers op ’n veilige landgoed. Verblyf bestaan uit 2 aparte kamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Croydon Vineyard Estate, Macassar

Wynland Eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is op die Croydon Vineyard Estate. Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Croydon Vineyard Estate, Macassar

Des Villa is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitslandgoed op 'n wynplaas in Somerset-Wes. Hierdie prentjiemooi dorp is omring deur asemrowende berge en wingerde, met 'n uitsig oor die nabye kobaltblou os...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Croydon Vineyard Estate, Macassar

Die bekoorlike Kaapse huis is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in 'n veilige boetiekwynplaas met 24 uur-sekuriteit. Dit is naby aan die Strand, wynplase, Stellenbosch ('n historiese dorpie) en Somerset Winkels...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Macassar

Vanaf
R1 995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Kaap

Ridgemor Villa Guest House bied B&B-verblyf en is buite Somerset-Wes geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die Kaapse Wynlande en ander besienswaardighede. Ve...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Loftique is 'n moderne woonstel wat in 'n veiligheidskompleks aan die uithoeke van Stellenbosch geleë is. Die landgoed het die perfekte ligging, naby winkelsentrums, snelweë en wynlandgoedere. Loftique is op die ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Winelands Little Ireland is 'n bekoorlike solderwoonstel wat verblyf bied op 'n prentjiemooi residensiële landgoed in Stellenbosch. Dié landgoed is naby winkelsentrums, hoofweë, die Valsbaaikus en wynplase. Di...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Raithby

Vredenburg Manor House is 'n Kaaps-Hollandse gastehuis en trou-venue. Die gastehuis is ideaal op 'n plaas in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié instansie is sowat 40 km vanaf Kaapstad, 25 km vanaf die ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapse Wynlande, Boland

@ Lavender Country House is ’n stylvolle gastehuis in die middel van wingerde en damme op ’n klein plaas naby Stellenbosch in die Kaapse Wynlande. Dié streek is een van die gewildste toeristebestemmings in die ...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heldervue, Wes-Kaap

Lekker Kuier is in Somerset-Wes in die Kaapse Helderberg naby besienswaardighede soos Strand, Erinvale Gholflandgoed, Helderberg Natuurreservaat en verskeie wynlandgoedere geleë . Hierdie selfsorgverblyf bestaan ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za