Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kiepersol

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kiepersol bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 41 resensies.

Kiepersol

Swallows House

"Mooi natuurskoon. Naby baie "dinge-om-te-doen". Goeie paaie in die omgewing."

Kiepersol

Swallows House

"I wished I could stay longer."

Kiepersol

DaGama Lake Cottages

"Perfek vir die Laeveld, Wildtuin, Witrivier, Graskop, Sabie, Pelgrimsrus."

Kiepersol

Swallows House

"Not much in this area but close enough to do day trips on the Panorama route."

Kiepersol

Swallows House

"It's a beautiful part of South Africa!"

Kiepersol

Poinsettia Family Cottage

"Dis net baie besig oor Desembertyd."

Kiepersol

Poinsettia Family Cottage

"Kiepersol is vir seker dié toeristebestemming. Die eet plekke baie dinge om te sien in die omgewing veral Graskop Lift Co net buite Graskop ongelooflik en natuurlik Harry's Pankakes baie lekker circle roete om te ry. Sabie en Pelgrims baie mooi."

Kiepersol

Sabaan Holiday Resort

"Pragtige stukkie aarde! Rus vir die siel."

Kiepersol

Sabaan Holiday Resort

"Die pad is bietjie sleg tussen Hazyview en die oord, maar die gemeenskap maak tans slaggate op eie koste reg."

Kiepersol

Swallows House

"Dis naby Krugerwildtuin, so fantasties."

Kiepersol

Cuckoo Ridge Country Retreat

"Memory building destination. "

Kiepersol

21 Hazey River Country Estate

"It is an amazing destination."

Kiepersol

Mackers

"I have been using Kiepersol for a number of bookings and have never been disappointed. "

Kiepersol

Bushwillow

"Beautiful place."

Kiepersol

Poinsettia Family Cottage

"Gemaklik vir as jy die Panorama Roete wil doen."

Kiepersol

Kata Charis Lakeside Lodge

"It's a good location to visit. "

Kiepersol

DaGama Lake Cottages

"Lowveld beauty."

Kiepersol

Haus Kopatsch

"Die area is baie mooi om in te wees en bied baie mooi uitsigte."

Kiepersol

Bushwillow

"The road is not conducive to vehicles with low suspension."

Kiepersol

Poinsettia Family Cottage

"I will come back."

Kiepersol

Sabaan Holiday Resort

"Omgewing is asemrowend, paaie is net in 'n baie slegte toestand."

Kiepersol

Bushwillow

"Relaxing and quiet. Away from all the noise."

Kiepersol

Swallows House

"Naby aan die meeste dinge wat ons wou sien. Ook relatief naby aan van die hekke om Krugerwildtuin toe te gaan."

Kiepersol

Sabaan Holiday Resort

"Summerfield Rose Farm en Spa is 'n asemrowend plek om te besoek. Thanks bush pub, waar jy die heerlikste kos kan verwag."

Kiepersol

Sabaan Holiday Resort

"Something needs to be done about the seriously huge potholes in the road."

Kiepersol

21 Hazey River Country Estate

"Excellent view and adventures."

Kiepersol

Kiepersol House

"Baie gerieflik want dit is naby wonderlike besienswaardighede."

Kiepersol

Mackers

"Lekker plekkie, naby aan die wildtuinhekke."

Kiepersol

Mountain Creek Lodge

"Great and green. Fresh air."

Kiepersol

Cuckoo Ridge Country Retreat

"Pragtige natuur en vriendelike mense."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem