Verified Reviews

Kimberley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley

Rated 3.9 out of 5 based on 548 reviews.

Kimberley

Hadida Guest House

"We enjoyed visiting the Big Hole - was the most interesting experience!"

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Great value for your money. Should really give it a try. You won't be disappointed."

Kimberley

Kimberley Anne Hotel

"It was my first time in Kimberly and I loved everything about it. People are so sweet and friendly. I felt at home and at peace. "

Hadison Park, Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Koopkrag het opgeraak gedurende laaste nag."

Kimberley

Hadida Guest House

"Die skoon strate het ons heel eerste opgeval, daarna die skoon en netjiese parke met gras wat gesny is en vriendelike behulpsame mense oral. "

Kimberley

Hadida Guest House

"Groot Gat is iets om te besoek. Geskiedenis is goed bewaar en sekuriteit is goed."

Labram , Kimberley

Mc Kala Guest House

"Op die oog af rustige woonbuurt, sentraal geleë."

Kimberley

Eden Estate

"Daar is baie dinge om te doen in Kimberley."

Kimberley

Hadida Guest House

"Die toer by die Groot Gat is baie goed aangebied en leersaam. "

Kimberley

Cecil John Rhodes Guest House

"Soos meeste dorpe het Kimberley bietjie agteruitgegaan en toerisme miskien nie so hoog op die lys van hulle prioriteite nie. "

Kimberley

Horseshoe Inn

"Lieflike plek. Sal more daar gaan bly as ons die geleentheid kry."

Kimberley

Horseshoe Inn

"Kimberley itself need to jack up - the signage is terrible and the town looks run down. The Big Hole is well done but not easy to find, particularly the parking. The exhibit itself is well done but could give so much more."

Hillcrest, Kimberley

Paljas & Kandas

"Baie lekker stil area naby die meeste besienswaardighede in Kimberly."

Kimberley

Horseshoe Inn

"Lekker daar gewoon en lekker om van tyd tot tyd te besoek."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Vir die paar jare wat ons gereeld Kimberley besoek het, het ons dit geniet. Die mense is vriendelik. "

Kimberley

Hadida Guest House

"Die Kimberley Gat was 'n groot belewenis. Net jammer die middestad is so verskriklik vuil. 'n Mens ry outomaties daardeur as jy na die Gat toe wil gaan. "

Kimberley

Hadida Guest House

"Die Groot Gat en die geskiedenis daarvan is merkwaardig, asook dié van die Boereoorlog ens. "

Kimberley

Sisibala Cottage

"Kom vroeg aan en gaan ry rond in Kimberley."

Kimberley

Komrus

"Ons het Kimberley as oornag-stop gebruik op pad na Johannesburg. Het die "Big Hole" toer gedoen, maar daar was te min tyd/inligting oor ander toeriste-aantreklikhede."

Kimberley

Komrus

"Warm!"

Kimberley

Eden Estate

"Altyd aangenaam om Kimberley te besoek."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Gaan gerus na die groot gat toe en doen die volle toer. Definitief die moeite werd om te doen."

Kimberley

Mein Heim Guest Farm

"Weens die hitte kon ons nie met ons eerste slaap die Groot Gat besoek nie, maar met die terugkom het ons gestop op Magersfontein-slagveld naby Richie op 'n 7 km-grondpad, maar dit was die moeite werd as jy belangstel in die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog of die Afrikaner Geen kaarte word aanvaar nie, neem kontant."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Dit is ongelooflik warm in die somer, maar die Groot Gat-toer was baie interessant. Baie vriendelike mense."

Kimberley

Komrus

"Vrek warm in Desember!"

Kimberley

Horseshoe Inn

"Die klimaat is uiters warm, so maak seker jy pak jou sonhoed in! Ek dink Kimberley is 'n interessante toeristebestemming, veral indien jy belangstel in die dorp se geskiedenis en daarvan hou om museums te besoek. Die dorp se mense is baie vriendelik en hulpvaardig."

Kimberley

Mein Heim Guest Farm

"Gaan maak 'n draai. Pragtige, vriendelike stad."

Page
Page 17 - Showing 481 to 510
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers