Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Klein-Brakrivier

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Klein-Brakrivier van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Klein-Brakrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klein-Brakrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Brakrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Little Brak River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klein-Brakrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Klein-Brakrivier

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Tsesebee 21 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Reebok, 900 m vanaf die strand en bekende getypoele. Die huis is in 'n woonbuurt tussen die see en die berge. Daar is verskeie eetplekke, wink...

15% af Aanbod!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Reebok Apartments is halfpad tussen George en Mosselbaai geleë in die stil woonbuurt, Reebok. Die woonstelle is 1 straat van die strandfront af en naby 'n groot getypoel en rotspoele vir kleiner kinders. Verblyf w...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Grysbok 35387 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis naby die strand in die kusdorp, Reebok. Dié klein dorpie is tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier en is net 'n kort entjie se ry van Hartenbos, Mosselbaai, G...

Vanaf
R950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

The Guineafowl is 'n vakansiewoonstel op die grondverdieping van die eienaar se huis, naby die strand in Reebok. Dié dorpie is tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier en is net 'n entjie se ry van Hartenbos, Mo...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 500
R2 975
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Reebok Holiday House bied gehalteverblyf op die Tuinroete en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat saam vakansie hou. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge, die strand en ander besienswaardig...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Tuscan Getaway Beach House is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Reebok op die wêreldbekende Tuinroete geleë is. Dié huis het slaapplek vir 11 tot 13 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed in die voorhuis ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Reebok Akkommodasie is ’n vakansie-woonstel naby die strand in Reebok. Dié klein dorpie is tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier en is net ’n kort ent se ry vanaf Hartenbos, Mosselbaai, George en George L...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Reebok, Tuinroete

Traveller's Rest, Reebok is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word tussen Klein- en Groot-Brakrivier, 20 minute se ry van Mosselbaai af. Verblyf word gebied in 1 slaapkamer in die huis wat sy eie ingang en privaa...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Ons wag 22 bied gerieflike selfsorgverblyf vir 4 gaste in Reebok. Die woonstel is bo die hoofhuis, het 'n privaat ingang en 2 slaapkamers met plafonwaaiers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaap...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

4 Waterbessie Selfsorg is 'n gemaklike selfsorgwoonstel vir 4 mense in Reebok. Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 2 driekwartbeddens in die leefarea beski...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Klein Brakrivier akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za