Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Klein Roggeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klein Roggeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein Roggeveld akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Roggeveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klein Roggeveld Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Klein Roggeveld

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

The Velvet Olive is geleë in Sutherland in die Noord-Kaap. The Velvet Olive bestaan uit 2 eenhede, 'n kothuis en die hoofhuis. Albei is ten volle toegerus en kan altesaam 10 gaste akkommodeer. Die hoofhuis het 3 ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

The Blue Moon is 'n gastehuis in die klein Karoo-dorpie Sutherland. Dié bekoorlike huis is ongeveer 96 jaar oud en gevul met antiekware wat 'n warm en gesellige atmosfeer skep. Die gastehuis beskik oor 5 kamers w...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Die Prokureurshuis is in die hartjie van Sutherland in die Noord-Kaap. Dié kliphuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Die eerste en derde slaapkamer het '...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

Die Bushuis is 'n voormalige bushalte wat destyds pos en passasiers van die Matjiesfontein-treinstasie na Sutherland geneem het. Jare later is die busdiens gestop en na opknappings dien die perseel nou as 'n gastehu...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

Ons sien daarna uit om jou te verwelkom by die Toegang tot die Heelal! Kom geniet egte Karoo-gasvryheid met Gary en Juanita Hutchings in Sutherland. Ons privaat sterrekyk-uitstappie met Jurg sal jou blootstel aan hi...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

By Starry Night is die hele huis is beskikbaar vir besprekings. Dit sluit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 en 'n halwe kombuis, 2 sitkamers, 'n kaggel, motorhuis, nog parkeerplek op die perseel, en 'n buitebraai in. ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Andromeda Gastehuis is in Sutherland in die Noord-Kaap geleë en bied die perfekte wegbreek vir groot gesinne of vriendegroepe wat op soek is na gemaklike verblyf ver van die geraas en gemaal van die stad. Hierdie ...

20% af Aanbod!
VanafR840
R672
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Perlman House bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike, geskiedkundige huis in Sutherland. Die huis is een van die oudste geboue in die dorp en is sowat 140 jaar oud. Dit is vernoem na vorige bewoners, Barnett Perlm...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Die Heks se Huis is 'n gesellige kothuis wat in Sutherland geleë is. Dié dorpie is bekend vir van die wêreld se helderste en donkerste nagte, hoofsaaklik omdat dit so afgeleë is en 1 458 m bo seespieël is. Daar...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Lepel Lê is in die klein dorpie Sutherland geleë wat bekend is vir sy oop en helder hemelruim. Dit is die ideale plekkie om weg te breek. Die lug is vars en daar is 'n definitiewe kans vir sneeu in die winter. On...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za