Indien jy Kloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kloof.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kloof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kloof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kloof akkommodasie
27 lekke plekke om te bly
The Cottage bied veilige, knus selfsorgverblyf in die dorp, Kloof, in Durban. Die kamer bied slaapplek aan 3 gast...
Ammazulu African Palace verwelkom jou. Dit is geleë in Kloof, 'n idealistiese lodge wat die kulturele erfenis van K...
35 on Fairview is in die lowerryke, luukse woonbuurt Kloof in die omliggende Durban-omgewing geleë. Die blyplek is ...
Sage Cottage is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike verblyf in die lowerryke buurt, Kloof, in Durban bied. Hierd...
Nkutu River Lodge bied selfsorgverblyf in die hartjie van die pragtige en boomryke area van Forest Hills. Verblyf...
Buckingham Place is 'n selfsorg-eenheid op die bestuurder se perseel in die voorstad Kloof in Durban. Dit is lekker...
Jessica's Secret Garden bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die eiendom is in Durban en is ideaal ...
Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande ...
The Anchorage is in 'n bewaringsgebied met uitsigte oor die Krantzkloof Natuurreservaat. Daar is verskeie watervall...
Satoris is in 'n doodloopstraat in die luukse, lowerryke woonbuurt Everton geleë en strek oor 2,6 hektaar. Hierdie ...