Indien jy Kuruman besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kuruman.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kuruman Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kuruman accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kuruman akkommodasie
Bladsy 9 - 27 lekke plekke om te bly
Postmasburg Inn is in Postmasburg en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Die hotel is die...
Perfect Bliss bied gaste gemaklike selfsorgverblyf in Postmasburg. Gaste het 'n keuse van kamers wat elk 2 gaste h...
Zen-Inn is in Postmanburg en is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat 'n vakansie weg van die besige stadslewe so...
B&B @ 4 for U bied gerieflike oornagverblyf in Postmasburg. Dit is ideaal vir sake- en enkelreisigers aangesien dit...
Rose and Thorn Guesthouse is in Postmasburg, Noord-Kaap, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op s...
Wisteria Lane Guest House is in die buitewyke van die dorp Postmasburg. Verblyf is beskikbaar in 16 kamers, elk me...
Polfyntjies @ Hout bied veilige selfsorgverblyf in Postmasburg. Gaste kan kies uit 6 verskillende kamers. Elke ka...
Die Karee Tuiste is in 'n 19de-eeuse kothuis, onder 'n groot Karee-boom, wat in 'n gastehuis omskep is. Dit is in d...
The Fellows bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van ysterertsmynontwikkelings in Postmasburg. Dit word deu...
Stay on Top bied verblyf wat alle maaltye insluit, B&B-verblyf en slegs verblyf in Postmasburg in die Noord-Kaap. D...