Resensies van KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1679 resensies.
Casper R. - 28th March 2017
staying in Glen Ashley, KwaZulu-Natal
Ver van die strand af, maar geen probleem vir besigheidsdoeleindes.
Michelle B. - 25th March 2017
staying in Shongweni, KwaZulu-Natal
Ons het nie regtig kans gehad om te toer nie, want ons moes meeste van ons tyd by Hillcrest Hospitaal spandeer. Dis 'n mooi omgewing, maar daar is 'n swaar reuk as jy naby die vullishoop verbyry. Gelukkig is die verblyf ver van die vullishoop af.
Riekie D. - 25th March 2017
staying in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal
Gaande oor die berge/natuur.
Fanie K. - 25th March 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Heerlike plek vir 'n aangename wegbreeknaweek.
Riaan S. - 23rd March 2017
staying in Umgeni Park, KwaZulu-Natal
Ver van strande, maar baie rustig.
Gerhard P. - 20th March 2017
staying in Durban SSB, KwaZulu-Natal
As jy wegbly van die swak areas is dit baie veilig daar. Die polisie is deurlopend teenwoordig en daar is baie om te doen.
Sanet M. - 16th March 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Geleë in een van die mooiste dele van ons land. Die Lemon Tree Restaurant is ons gunstelingeetplek.
Thulasizwe M. - 16th March 2017
staying in Gillitts, KwaZulu-Natal
Did not find any extra activities in the area.
Gregory O. - 12th March 2017
staying in KwaZulu-Natal
Goeie waarde vir geld.
Charles P. - 8th March 2017
staying in Scottsville, KwaZulu-Natal
Ek glo nie Scottsville is 'n toeristebestemming nie. Van hier af kan mens baie rondbeweeg as jy die area ken, en dan kom rus jy na `n besige dag.
Gerard K. - 7th March 2017
staying in Dundee, KwaZulu-Natal
Geskiedenis van die Stryd van Bloedrivier, diverse museums en monumente in die buurt.
Natasja D. - 7th March 2017
staying in Bulwer, KwaZulu-Natal
Goed geleë vir besigheid of reisigers op pad na bootreise, nie eers 10 minute van hawe af nie.
Hilly H. - 3rd March 2017
staying in Vryheid, KwaZulu-Natal
Mooi dorpie. Het Bloedrivier-monument en -museum besoek. Dit was vir ons en die kinders baie leersaam.
Velelo M. - 2nd March 2017
staying in Glen Ashley, KwaZulu-Natal
Perfect.
Greg B. - 23rd February 2017
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Nice place. Beach reasonably clean and easy access to shops.
Orpa J. - 22nd February 2017
staying in Vryheid, KwaZulu-Natal
Dorpie soos baie ander, maar nabyslagvelde en Bloedrivier.
Shamla P. - 21st February 2017
staying in Ulundi, KwaZulu-Natal
it is a nice place and the crime rate is low.
Petro S. - 20th February 2017
staying in Westville, KwaZulu-Natal
Westville is 'n pragtige boomryke omgewing en is verseker 'n nommer een toeristebestemming.
Gordon B. - 16th February 2017
staying in Balgowan, KwaZulu-Natal
Beautiful part of the countryside.
Melanie F. - 16th February 2017
staying in Rosetta, KwaZulu-Natal
Beautiful area! Will visit again!
Sara-anne C. - 16th February 2017
staying in Scottsville, KwaZulu-Natal
Did not see much of Scottsville as we had a dinner date in Howick, so did not venture around. Maybe next time!
Gugu M. - 16th February 2017
staying in Park Hill, KwaZulu-Natal
The area is a great place, we wish it had a Quick SPAR or Pick n Pay nearby to make small groceries.
Leonard W. - 16th February 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Baie mooi omgewing, baie om te sien.
Senzosenkosi M. - 15th February 2017
staying in Durban SSB, KwaZulu-Natal
I enjoyed Durban.
Nico B. - 12th February 2017
staying in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Dis uniek!
Fred B. - 11th February 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Pragtige omgewing.
Johan D. - 11th February 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Pragtige omgewing, ideaal as jy die Sani wil bestyg en die omgewing wil verken.
Sanet L. - 10th February 2017
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Baie mooi skoon strand.
Martin L. - 9th February 2017
staying in Vryheid, KwaZulu-Natal
Die dorp is lekker sentraal om oor te bly terwyl jy verkenning doen oor die Voortrekkers en hul geskiedenis.
Jim H. - 2nd February 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
I normally stay in the Northern Bergs so this is my first time at Underberg. Himeville has a great museum and I thought that was very interesting. Plenty to see but unfortunately not enough time.
Anesh S. - 2nd February 2017
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
An ideal getaway for a weekend.
Ron F. - 29th January 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Underberg is an undiscovered jewel if you love the out doors and scenery. The Cheesery makes excellent hand-crafted cheese and its a worthwhile outing for the family. Excellent launch pad for a 4x4 trip up Sani Pass. The museum in Heimville 6 km away is worth a visit. Still well cared for.
Herna F. - 25th January 2017
staying in Rosetta, KwaZulu-Natal
Sentraal, binne bereik van Gauteng en omring met 'n groot verskeidenheid besienswaardighede.
Ionela B. - 24th January 2017
staying in Winterton, KwaZulu-Natal
The village is quite small, nothing much to do there, but it's close to multiple hiking trails in the Drakensberg.
Carina S. - 19th January 2017
staying in Newcastle, KwaZulu-Natal
Newcastle is pragtig. Sal dit weer besoek.
Twanet V. - 19th January 2017
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Lieflike area vir 'n vinnige naweek-wegbreek.
Maryke V. - 17th January 2017
staying in Chiltern Hill, KwaZulu-Natal
Veilige area en naby genoeg aan al die hoofroetes en winkels, maar tog ver genoeg om nie te besig te wees nie.
Klaas K. - 16th January 2017
staying in Elysium, KwaZulu-Natal
Please build some places of entertainment e.g park, beach bars, shops. It's a good place but it gets boring!
Bevin H. - 16th January 2017
staying in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Ons was ook oorkant The Green Lantern waar die klein kerk is en ons het 'n lekker middagete daar geniet.
Daleen H. - 16th January 2017
staying in Mtubatuba, KwaZulu-Natal
Dis 'n wegsteekdorpie en 'n mens moet gaan kyk om te besef watter juwele daar eintlik is.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za