Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6513 resensies.
"Nie baie om in Winterton te doen nie, maar is die middelpunt om the bly om als om jou te gaan doen."
"Regtig 'n lekker plek wat nie oorvol was in Desember nie met baie plekke naby waarheen jy kan ry as die weer 'n bietjie goor is."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Dunroamin Bed and Breakfast"Lots of potholes like the most of KwaZulu-Natal."
"St. Lucia is pragtag soos ek dit al my jare saam met my pa-hulle geniet het, en soos ek Afrika geniet."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages"Beautiful part of the country."
"Amazing sunset boat trip on Estuary. Everything in village within walking distance, restaurants and shops."