Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6800 reviews.
"Hoop hulle kan dit vinnig weer regmaak sodat die mense dit kan geniet op die strand."
"Allow for extra travel time as road conditions are not ideal to drive in the dark."
"Love the little town of St. Lucia! Shops are walking distance and the restaurants are all top class! The ski-boat club worth a visit for the best pizza's in town! Close to Cape Vidal for a day visit and a visit to the Wetland park is a must! "
"Die mense is vriendelik en besighede is dankbaar vir die ondersteuning."
"Na die oorstromings is daar sekere infrastruktuur soos water en elektrisiteit wat onderbreek word. Dit probleme iswel besig om aan gespreek te word en ons het n lekker tyd gehad in Durban."
"Pennington was 'n baie lekker plekkie ek moet erken. Hulle kan dalk net aan hulle paaie werk. Ons het baie lekker vakansie gehou, behalwe vir al die reën vir die eerste paar dae, maar andersins was dit awesome."
"Dis 'n baie oulike dorpie. Pad van Bulwer af tot daar nie mooi nie, dit lyk maar soos die res van SA se paaie."
"Mooi woongebied, maar vakansiegangers moet na restaurante en ander vermaak ry."
"Sani-Pas tot in Lesotho is 'n emmerskoplysie-item om te doen vanuit Underberg."
"Dis 'n baie lekker dorpie op die kus. Die strand is skoon en veilig - daar loop orals mense en kinders rond."
"Hulle kan gerus meer aandag daaraan gee om die strande meer gereeld skoon te maak. Ons met menigte male stukkende glasbottels opgetel wat uit die see uitspoel. As 'n ouer van 2 klein kinders sien ek dit as 'n groot gevaar."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Hawklee Country House"Wat 'n stukkie hemel op aarde! Almal vriendelik en laat mens welkom voel. My dogter was die Saterdagoggend bietjie olik en die dokter het ons dadelik so vriendelik en professioneel gehelp afgesien van die feit dat dit Paasnaweek was!"
"Die plaaslike mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. JJ's take away het sommer langer oop gebly vir ons omdat ons bietjie laat daar was om kos te bestel. TidyTowns is 'n groep wat strande skoon maak van Margate tot in Shelly Beach. So na die vloede was die strande weens omstandighede baie skoon en mooi. Ek sal oor en oor Uvongo toe gaan net vir die plaaslike mense wat so baie vriendelik en behulpsaam was."