Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (5)
Indien jy Kyalami A.h. besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kyalami A.h..

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kyalami A.h. B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kyalami A.h. Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kyalami A.h. B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenferness, Kyalami A.h.

The Roosters Nest BnB word deur 'n gesin besit en bestuur, en is in 'n pragtige en luisterryke plattelandse plekkie geleë. Die lowerryke tuin bied 'n rustige plattelandse gevoel. Die B&B is het maklike toegang tot...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 4)
B&B in Kyalami A.h.

Jacaranda Cottage is in die veilige Beaulieu Perdelandgoed in Kyalami in Midrand geleë is. Die kothuis is ideaal vir sake- en vakansiegangers en is ongeveer 1 km vanaf die KEP-perdesentrum in Beaulieu Estate. Dié...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Kyalami A.h.

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
B&B in Kyalami, Witpoort

Maple Manor is 'n B&B wat in die hartjie van Kyalami in Midrand geleë is. Die pragtige dubbelverdieping Engelse platteland-huisie bied die beste is gerief en ligging en is tussen Ben Schoeman en Krugersdorp, sowel ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Beaulieu (Witpoort), Kyalami

Glenda’s Guest Suites is in die rustige, stil en veilige landgoed Beaulieu in Midrand geleë. Ons akkommodasie is aanloklik en luuks, tog bied ons mededingende pryse. Ons gerieflike, netjiese en verwelkomende kame...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Kyalami, Johannesburg

Bushy Tail Boutique Bed & Breakfast is in die veilige, geslote woonbuurt van Kyalami Landgoed, 'n kort afstand vanaf Kyalami-renbaan, 3 km vanaf Virgin Active en 5 km vanaf Mall of Africa. Verblyf is beskikbaar in...

Vanaf
R798
per nag, vir 1
B&B in Midrand, Kyalami

Blue Hills Lodge is ideaal geleë in die hartjie van Midrand en bied B&B-akkommodasie in 'n bekoorlike, plattelandse omgewing. Gaste kan kies tussen luukse suites, luukse kamers, standaard kamers en enkelkamers. ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Carlswald, Johannesburg

7 on Whisken is sentraal geleë noord van Johannesburg. Dié luukse B&B bied huislike verblyf vir sakelui. Die tuin is pragtig en ryk aan voëllewe. 7 on Whisken word deur die eienaar bestuur en Dee en Tania maak se...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Carlswald, Johannesburg

Cycad Place is in Carlswald, Midrand en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne, besoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié gastehuis beskik oor 4 sui...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunninghill, Airdlin

Sunninghill Sojourn is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word in Sunninghill in Johannesburg. Die gastehuis is net 20 minute se ry vanaf Sandton se sakegebied en ontspanningsgeriewe. Verblyf word gebied in 2 groo...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 240
R744
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Paulshof

Vir luukse akkommodasie in Sandton, hoef jy nie verder te soek as na die No 5 on Franschoek nie. Ons lê te midde van 'n groengordel in 'n rustige woonbuurt, noord van Johannesburg. Slegs 'n paar minute van die kant...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kyalami A.h. B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Kyalami A.h. akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kyalami A.h. akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]