Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (7)
Wildsplase (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Kyalami

4.2 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Kyalami van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Kyalami besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kyalami.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kyalami akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kyalami Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kyalami Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kyalami

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Midrand, Johannesburg

Carlswald Luxury Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n veilige kompleks op die Carlswald Landgoed in Midrand, Johannesburg. Dié woonstel beskik oor 2 en suite-kamers en ‘n oopplan-kombuis en -leefar...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

Jessi's Haven bied gerieflike B&B-verblyf in 'n privaat ateljeewoonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Die perseel is in die luukse Lonehill-buurt in Sandton. Daar is ook 'n privaat sit- en e...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald, Erand

La Villa Rosa is 'n luukse gastehuis met 'n gerieflike ligging in Carlswald in Midrand. Heelwat inwoners in dié rustige woonbuurt met sy groot erwe en meenthuise besit perde, en daar heers 'n plattelandse atmosfeer...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Johannesburg, Gauteng

Ballymena Stables & Accommodation is 'n bekoorlike kothuis op 'n kleinhoewe in Glenferness, 'n woonbuurt in Midrand, Johannesburg. Alhoewel die sentrale ligging van die kothuis dit ideaal maak vir sakereisigers, bly...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunninghill, Airdlin

Sunninghill Sojourn is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word in Sunninghill in Johannesburg. Die gastehuis is net 20 minute se ry vanaf Sandton se sakegebied en ontspanningsgeriewe. Verblyf word gebied in 2 groo...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vorna Valley, Johannesburg

Waterfall Guest House is in Midrand, 'n lekker sentrale ligging tussen Johannesburg en Pretoria. Dis naby die hoof-sakesentra, restaurante, winkelsentrums, Mall of Africa, Gallagher Convention Centre en die gewilde ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Sunninghill

Sunninghill Guest Lodge is ideaal geleë in die boomryke en stil woonbuurt, Sunninghill Gardens, slegs minute vanaf die polsende hartjie van Sandton se sakekern en al die hoofweë. Die lodge word bestuur met ouwê...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Lonehill, Leeuwkop

Hierdie B&B-lodge met sy Kaaps-Hollandse styl is in die luukse noordelike voorstad, Lonehill, een van die veiligste voorstede in Johannesburg, geleë en is ideaal vir stappers en drawwers. Ons bied gerieflike B&B-ve...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vorna Valley, Midrand

Chez Therese Self-Catering is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Midrand. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Paulshof

Vair's Place is 'n gastehuis met 'n sentrale ligging in die lowerryke en stil Paulshof in Sandton. Vair's bied veilige sakpasverblyf aan sakereisigers en reisigers wat familie besoek en 'n selfsorg-eenheid vir langt...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Kyalami akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za