Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (7)
Wildsplase (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Kyalami

4.2 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Kyalami van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Kyalami besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kyalami.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kyalami akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kyalami Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kyalami Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kyalami

Vanaf
R706
per nag (plek vir 2)
Hotel in Midrand, Gauteng

The Gallagher Hotel is ideaal geleë in die Midrand-sakedistrik en is ook naby die Gallagher Konferensiesentrum. Die hotel bied gerieflike akkommodasie wat gepas is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die hotel...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lonehill, Beverley

Khathala is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Lonehill in Gauteng. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid besienswaardighede in die omt...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways, Beverley

Ruby Homes het 'n sjarmante en kontemporêre atmosfeer. Die woonstel is in 'n medium-grootte Toskaanse kompleks met pragtige tuine en 'n swembad-area op die grens van Fourways en Lonehill. Die woonstel se kombuis ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fourways, Johannesburg

Corporate Apartment Fourways bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstel op die veilige Monte Falco-landgoed. Dié landgoed is in die voorstad van Lone Hill in Sandton geleë. Die kompleks bied uits...

Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Rivonia Manor is ’n lieflike klassieke gesinshuis in Kleve Hill Park in Sandton. Dié drieslaapkamerhuis is na aan skole, winkels en openbare vervoer. Die huis met sy ligte karakter bied aan elke gesin ’n ontspa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Woodmead Apartments is in Woodmead in Sunninghill, Sandton geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat o soek is na goed toegeruste selfsorg-akkommodasie. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kom...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Woodmead, Johannesburg

La Vieille Ferme is in die hartjie van Rivonia geleë met maklike toegang tot die hoofweg. Ons gastehuis is eksklusief en privaat in 'n veilige, stil en rustige voorstad. Elk van die 6 selfsorg-suites is pragtig ver...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

6 On Morris Guest Lodge word omring deur die boomryke voorstad Woodmead. Die huis self is geleë in 'n vreedsame ontwerperstuin. Dié B&B bied 8 luuks ontwerpte suites. Elkeen van ons suites het koffie- en teemaa...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Magaliessig

Fourways B&B bied bekostigbare en gehalteverblyf in Sandton, Johannesburg. Dié buurt is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 6 kamers wat geskik is vir sakereisigers of as oornagverblyf. Elke kamer...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
B&B in Woodmead, Johannesburg

Five A Morris is teenaan die Sandspruitrivier in die verskuilde woonbuurt, Woodmead, in Sandton geleë. Geniet die stil en rustige omgewing en uiterste gemak met maklike toegang tot die Westelike Ompad en die Pretor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Kyalami akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za