Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (11)
Lodges (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van La Lucia

4.6 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van La Lucia van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy La Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in La Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Lucia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Lucia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

La Lucia Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf La Lucia

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

1 Marine Terraces is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga net 'n paar meter van die strand, verskeie winkels en restaurante af. Die hoofslaapkamer en sitarea het 'n see-uitsig. Die woonstel het lugversorging en slaappl...

Vanaf
R2 095
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Umhlanga, Umhlanga Ridge

Palm Gate is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilig kompleks in Umhlanga. Dié eiendom is net 300 m vanaf Gateway Winkelsentrum. Die woonstel is ten volle gemeubileer en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n ba...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Westridge

Lapa Lighthouse bied luukse akkommodasie in Umhlanga Ridge in weelderige kamers wat ingerig is vir gaste se gerief en met die beste linne spog. Lapa Lighthouse is 'n plek waar jy kan rus na 'n besige dag van verkenn...

Vanaf
R2 588
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

2 The Fountains is ’n volledig gemeubileerde dubbelverdieping-selfsorghuis in The Fountain-sekuriteitskompleks in Umhlanga Rocks, wat net uit 2 huise bestaan. Dit is naby verskeie winkels en restaurante. Die huis...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Westridge

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal. Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk sm...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban Noord

The Hamptons is 'n luukse gastehuis wat gerieflik in die hartjie van die luukse Umhlanga Rocks geleë is. Die gastehuis is aan die rand van Umhlanga Village geleë en is naby talle goeie restaurante, kroeë en winke...

Vanaf
R2 320
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

Heart of Umhlanga is in ’n sekuritetiskompleks in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë. Die kompleks is 200 m van die strand af en 100 m vanaf verskeie restaurante. Dié moderne meenthuis het lugversorging, 3 s...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Prestondale

The Sandringham B&B is 'n moderne B&B in Umhlanga Ridge met pragtige see-uitsigte. Dis 'n fantastiese plek vir al jou sake- of ontspanningsbehoeftes. Rus en ontspan op ons pragtige sondek en kyk hoe die skepe wegvaa...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umhlanga, Umhlanga Ridge

aha Gateway Hotel bied B&B en is in Umhlanga Ridge geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of gaste wat wil ontspan en dis naby die area se besienswaardighede. Verblyf word in 146 kamers gebied. Die kamers he...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

603 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel op die sesde verdieping in die veilige Oyster Schelles-kompleks in Umhlanga Rocks. Die Oyster Schelles-kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en aangew...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die La Lucia akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za