Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy La Rochelle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in La Rochelle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Rochelle akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Rochelle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

La Rochelle Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville,
La Rochelle

Dutch Corner is 'n selfsorg-gasteenheid op die eienaar se eiendom in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die eiendom is naby talle winkels, restaurante, hospitale en ander geriewe in die omgewing geleë. Dié ga...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville,
La Rochelle

Sugarbush Flatlet is ’n selfsorg-enkelwoonstel wat aaneengeskakel is met die residensiële perseel in La Rochelle. Die woonstel het ’n privaat ingang en beskik oor ’n ruim slaapkamer, sitarea, aparte kombuisie...


Akkommodasie binne 10 km vanaf La Rochelle

Vanaf
R690
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville,
Wes-Kaap

Holly Close Loft is in 'n rustige doodloopstraat in Bellville geleë. Dié moderne solder-woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enke...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville,
Wes-Kaap

Gemini and Antares bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil buurt in Bellville. Dié Kaapse voorstad is die spilpunt van bedrywighede en is naby die lughawe, gholfbane, wynroetes, ontspanningsgeriewe en winkelsent...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville,
Wes-Kaap

Pension Marianna Guest house is 'n Switserse-styl gastehuis in Bellville. Die gastehuis bied elegante akkommodasie aan skerpsinnige sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n stil toevlugsoord. Die akko...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville,
Wes-Kaap

Old Oak Guest House is in Bellville geleë in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word aangebied in 6 en suite-dubbelkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R349
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Bellville,
Wes-Kaap

Rynie se Selfsorgeenheid is in Bellville, Kaapstad geleë. Dit is perfek vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en halfpad tussen Stellenbosch en Kaapstad se middestad. Di...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville,
Wes-Kaap

Guest House On Shale is 'n gastehuis in Bellville wat deur die eienaar bestuur word. Dit is perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Dit is halfpad tussen Stellen...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R545
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville,
Wes-Kaap

Basalt Akkomodasie is 'n ateljeewoonstel in Stellenridge in Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die woonstel is 2 km vanaf Tygervallei met 'n hele rits besienswaardighede en 16 km vanaf Ka...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oakglen,
Wes-Kaap

Silver Tree bied slaapplek aan 2 gaste. Dié kamer is gerieflik gemeubeleer en is in Oakglen, Kaapstad, geleë. Die kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, en 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n en sui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...