Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy La Sandra besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in La Sandra.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Sandra akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Sandra Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

La Sandra Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf La Sandra

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Spanish Farm, Somerset-Wes

View From Above is 'n selfsorg-vakansiehuis teen Helderberg se hange. Die huis het 'n pragtige uitsig oor Somerset-Wes en die see in die verte. View From Above het slaapplek vir 11 gaste in 2 eenhede. Elke eenheid ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Cloudscape is in die pragtige Helderbergvallei in Somerset-Wes naby Kaapstad en Stellenbosch. Dit bied 'n skouspelagtige uitsig op die Hottentots-Hollandberge in 'n rustige area en is die perfekte plek om jou batter...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Tranquillity with Amazing Views is in Montclair, Somerset-Wes en bied 'n pragtige uitsig op die berge, oor Gordonsbaai en die Strand. Die huis is klassiek versier met 'n titseltjie retro-invloed. Die pragtige huis...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 670
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

SomerZicht is die ideale bestemming vir oordeelkundige reisigers wat privaatheid, styl, gerief en onoortreflike gasvryheid waardeer. Ons is in 'n stil boomryke omgewing in Somerset-Wes geleë, en spog met die mooist...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Waterstone Lodge is in Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflike oornagplek naby die strand en verskeie besienswaardighede. Die verblyf by Waterstone Lodge bestaan uit 9 k...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 3)
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

WaitnSea Guest House bied B&B-verblyf aan die voet van Helderberg in Somerwet-Wes. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die omgewing se besienswaardighede verken kan word. Verblyf by WaitnSea Guest House behel...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Blue Crane Guest House bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes die Kaapse Wynlande. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Die gastehuis word deur die eienaars, Brigitte en Werner Pagels, bestuur en is al oop...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Spanish Farm, Somerset-Wes

Spanish Farm Guest Lodge bied 'n wonderlike, rustige atmosfeer met tipiese, hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die lodge is teen die hellings van die Helderberg geleë met uitsigte op die Hottentots-Hollandberge, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Spanish Farm, Somerset-Wes

Picasso Gastehuis is in Spanish Farm, Somerset-Wes bied gehalteverblyf omring deur 'n pragtige omgewing. Dié gastehuis het selfsorgkamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Een van die kamers het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R1 108
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderrand

Boutique Villa Guesthouse is 'n gastehuis met 12 kamers in die hartjie van die Wes-Kaap. Die gastehuis word deur 'n gesin bestuur in die boomryke woonbuurt Parel Vallei in Somerset-Wes. Elke kamer het 'n en suite-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]