Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Lichtenburg

3.6 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Lichtenburg van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Lichtenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Lichtenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lichtenburg gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lichtenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lichtenburg Gastehuise

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg

Welgemeendt Accommodation is ’n bekoorlike, semi-selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Lichtenburg. Die sonderlinge plaasdorp is die ideale oornagplek vir gaste wat na Botswana of Johannesburg reis. Verbl...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg

Country Route is 'n bekoorlike gastehuis wat ook selfsorg-verblyf bied in Lichtenburg, 'n klein plaasgemeenskap in die Noordwes-provinsie. Dié prentjiemooi dorpie is bekend vir sy boomlanings is die strate en is oo...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR515
R412
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg

Edenville Guesthouse is in die hartjie van Lichtenburg geleë, nie te ver vanaf die sakekern van die dorp nie. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf, ideaal vir sakereisgers of vakansiegangers. Daar is 4 gastekame...

10% af Aanbod!
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg

Indigo Moon-gastehuis is bekend vir sy hartlike, vriendelike en gesellige atmosfeer! Indigo Moon beskik oor luukse enkel- en dubbelkamers, en suite-badkamers, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas en mikrogolfo...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg

50 on Greeff is 'n veilige gastehuis in Lichtenburg, naby besighede en restaurante. Die gastehuis bied aan gaste rustige oornagverblyf. Daar is 4 en suite-kamers, waarvan 1 'n bad en aparte instapstort het en die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R785
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Lichtenburg

Esperanza is 'n gastehuis in die hartjie van Lichtenburg, Noordwes. Dit is ideaal vir oordeelkundige sakelui en vakansiegangers wat op soek is na meer as net 'n hotelkamer. Esperanza is net 'n klein entjie se stap v...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg

Melville Gastehuis is die eerste gastehuis wat gestig is in Lichtenburg, 'n hele paar jaar gelede. Vandag bied die eienaars aan gaste 'n goed toegeruste instansie op hierdie historiese perseel. Dit is reg langs die ...

Vanaf
R1 835
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Retiefs Park, Lichtenburg

Scott's Manor & Conference Venue is geleë in die bekoorlike Lichtenburg. Dié gastehuis en konferensiesentrum spog met 'n Georgiese gevoel met houtpanele en hoë plafonne, perfek vir 'n wegbreeknaweek, 'n oornagple...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg

Lehiel Guesthouse bied akkommodasie in selfsorg-eenhede wat ook vir B&B bespreek kan word. Die eenhede is in 'n stil deel van Lichtenburg in Noordwes geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oorn...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lichtenburg

Savanna Lodge Guest House is op 'n plaas net 1 km van Lichtenburg af geleë. Die gastehuis bied basiese verblyf in 3 dubbelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is gemeenskaplike selfs...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lichtenburg gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Lichtenburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lichtenburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za