Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2290 resensies.
"Deur die jare kon ons nog nooit uitgekuier raak in Magoebaskloof en Haenertsburg nie."
"Soos enige dorp word die atmosfeer deur die plasslike regering geskep, Mokopane het die potential om daardie diamant te wees as daar na die plaaslike infrastukture gekyk moet word."
"Just be patient with the gravel road, with a car it takes about 30 minutes, but it will be worth it. "
"Dit is n baie klein plekkie en nie veel om te doen self nie. Mens moet 'n ent ry om iets ta gaan sien en doen maar dit is so rustig daar!"
"Het aandete by Magoebaskloof Mountain Lodge gaan geniet, asemrowende uitsig, goeie kos en een van SA se beste vakansiebestemmings."
"A perfect holiday destination that offers lots do and discover."
"Dit was vir ons 'n nostalgie-kuier, daar groot geword maar as ek eerlik wil wees is dit nie regtig 'n toerisme-bestemming nie."
"Also enjoyed a meal at Toeka se Dae Farmstall and Restaurant on the way in."
"Ek was bietjie omgekrap omdat die Aventura/Forever Resorts-oord nie dagbesoekers gevat het nie. Ons was letterlik loopafstand van hulle af en sou ideaal wees om daar te kon swem. Hulle is personeel is pleinweg net ongeskik en weet nie hoe om met publiek te praat nie. ATKV Klein Kariba het darem opgemaak daarvoor."
"Bela-Bela-area bied 'n groot verskeidenheid vakansieverblyf wat ook al jou behoefte is, rus in die Bosveld-atmosfeer, wild kyk, swem of wat ook al. Die inkopiesentrums en eetplekke is ook gerieflik naby indien mens 'n behoefte daarvoor het."
"Die Magoebaskloof padstal het heerlike ontbyt. So ook Cheerios Tuine wat verder pragtige paadjies het om op te stap omring met blomme en bome. Onmoontlik om te beskryf. Kaasmakery, bierbrouery, bakery, klein winkeltjies in Haenertsburg, vars vrugte, stalletjies orals langs die pad, roofdierrehabilitasie park en vele ander om te ontdek."
"Baie mooi moes net nog langer tyd daar spandeer het. Lekker gestaan in die motreën. "