Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 2307 reviews.
"Baie lekker. Ry net versigtig die locals jaag bietjie baie op die pad."
"I have been to many lodges in Bela-Bela and I stay say it's the best for travelling or an outing."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Wharthog Corner Leeupoort"Lekker atmosfeer. Goed om uit te rus en uitstekend vir wild beaming. Permanente inwoners nie altyd die vriendelikste klomp nie maar nie te min het ons heel lekker gekuier en gerus. Braai, wild en son. Beste resep."
"Dorpie het lekker restaurante, mens kan net glad nie draf of fietsry langs/op die paaie nie as gevolg van die motors."
"The town is not great, but with so many reserves, biking trails, hiking trails and animal sanctuaries in the area, it's a great place to go to just enjoy being outdoors! "
"Daar is nie baie om te doen in die area nie. Die verblyf by Ukuthula Lodge was 100% die moeite werd."
"Pragtige area propvol besienswaardighede. Baie sentraal geleë vir wyer verkenningstogte en 'n moet vir die voëlkyker, kunsvlieghengelaar, boomentoesias en vrugte fynproewer. "
"It is an extremely clean city, their CBD was so clean and tidy. It had a very nice old school vibe to it. "
"Stunning. Really a special place. The sweetest shops, vast nature to explore and very friendly people. Just bring bug spray, if you're from the city! It's a bit of an adjustment."
"The monkeys, those relatives of ours they are very busy. But we listen to the advise not to open any windows."
"Ek dink Bela-Bela is ideal vir iemand van die stad om weg te breek vir 'n naweek. Die weer is mooi en daar is paar lekker padstalle. Mens kan ook die bekende resort besoek as 'n dagbesoeker en slaap by 'n stil wildsplaas met voldoende wild en bos-effek. "
"Die Koffiekan was die perfekte restaurant om ons naweek mee af te sluit. Heerlike kos en baie kindervriendelik."