Verified Reviews

Limpopo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo

Rated 4.3 out of 5 based on 2290 reviews.

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"Ons is baie lief vir die hele Waterbergomgewing behalwe Bela-Bela en die dorp self. Ons gaan eerder Modemole toe, want ons voel veiliger daar."

Tzaneen, Limpopo

Oppieoewer Chalets

"Die omgewing is pragtig, maar die middedorp is minder aangenaam. "

Moregloed, Limpopo

Elegant Guesthouse

"Slaggate is redelik rof. "

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Het nou nie te veel tyd in die dorp bestee nie, maar daar is baie plekkies in die omgewing om te gaan inloer."

Louis Trichardt, Limpopo

Wia-Kyla Accommodation

"Lovely place with lots of kind and helpful people."

Naboomspruit, Limpopo

Afrique du Sud Guesthouse

"Die Olifant-restaurant was 'n lekker plek om te eet."

Thabazimbi, Limpopo

Deo Volente Country Lodge

"Daar is ruim inkopie-geleentheid, met al die nodige eetplekke. Die binnedorp was mooi skoon met geen vullis op straat nie. Thabazimbi is lekker naby aan die Marakele Nasionale Natuurreservaat, asook Ben Alberts Natuurreservaat. Ek sien dat hulle onlangs van die myntoerusting langs die pad parkeer is, - yslike skopgraaf en - massiewe laailorrie. "

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"Geen probleme met Bela-Bela en sal weer soontoe gaan. "

Modimolle, Limpopo

Bateleur Nature Reserve

"More improvements needs to be done to develop Bateleur Nature Reserve to be an interesting tourist or holiday destination."

Balule Nature Reserve, Limpopo

Rio dos Elefantes River Camp

"Balule is 'n Groot 5-natuurreservaat. Dit is nie die tipe plek waar jy kan uitklim en rondwandel nie."

George's Valley, Limpopo

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

"Baie plekkies om te besoek en dinge om te doen."

Groblersdal, Limpopo

Riviersig Self-catering

"Het net vinnig deur die dorp gery - was maar onseker waar die beste winkelsentrums was."

Naboomspruit, Limpopo

Utara Farm

"Daar is so baie om in en om Naboomspruit te doen."

Tzaneen, Limpopo

Christie's Inn

"Uitstekende plek om te ontspan."

Mookgopong, Limpopo

Thaba Tholo Game Farm

"Mookgopong is 'n lieflike vakansiebestemming. Ons hou gereeld in daardie omgewing verlof."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Lekker naby aan die stad, rustige plek."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Mountain View Bush Lodge

"Baie warm, maar lekker om daar te kon wees."

Modimolle, Limpopo

Villa Bothania

"Ons het baie lekker geëet by Pepe's in Modimolle. "

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"Baie drukkend en warm, maar 'n mooi omgewing om te verken, veral die Canopy Tour!"

Bela-Bela, Limpopo

Marula Oase

"Nice and beautiful place to travel to. "

Mookgopong, Limpopo

Thaba Tholo Game Farm

"Plesierige weer regdeur die jaar. Reën altyd welkom!"

Modimolle, Limpopo

Pumula Game Farm

"Skoon en netjies."

Haenertsburg , Limpopo

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Dis baie rustig met 'n keuse van goeie eetplekkies in en om die natuurdorpie. Die winkelsentrum lawaai baie, bly weg! "

Bela-Bela, Limpopo

Hoogland Spa Resort

"Dit is 'n lekker vakansieplek. Ek hou van die klimaat en mense."

Page
Page 68 - Showing 2011 to 2040
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers