Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3876 resensies.
"Uitstekende dorp. Baie lekker restaurante, veral Hat and Creek en Blue Mountain."
"Baie goeie toeristebestemming, veral wild en jag. Nuwe winkelsentrum het alles wat nodig is."
"Fantastiese plek en is skoon. Almal is vriendelike mense, van die man op straat tot in die restaurante. Voel baie veilig daar. Ons toekomstige woonplek, vir seker!"
"Lekker plek en by die mall kan jy alles kry as kampeerder. Geen probleme!"
"Close to the Kruger Park. Well maintained and clean. Many tourist shops. Once-a-month market for crafts, food, local produce and culture."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Cottage 826"'n Stukkie hemel op aarde. Wonderlike, vriendelike mense en die wild was asemrowend en so mak. Was nie ons eerste keer by Leeupoort en definitief ook nie ons laaste keer."
"'n Mens vergeet maklik hoe ontspannend die warm water swembaddens is. Netjies en wêreldklas. Bela-Bela is sentraal geleë as jy Wildsplase in die omgewing wil besoek."
"Is Sterpark dieselfde as The Leopard Tree? Indien wel, verdien dit meer as 5 uit 5!"
"Awesome destination for a bush holiday, many game lodges and hunting lodges to choose from."
"Ongelooflik mooi in die herfs, kleure is warm en helder. Heerlike eetplekke in Hanaertsburg. Rusplek vir jou siel en 'n heerlike wegbreek vir gesinne."
"Bela-Bela is beautiful with amazing scenery! We loved being there!"
Euphoria Golf Estate and Hydro, Limpopo
Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp"Pragtig! Hul doen baie moeite, die plek is netjies, skoon en tuine pragtig."
"Die krag het bly afgaan en die krag bord was in die ander huis. Die gas in die badkamer het baie baie lank gevat om 'n bad vol warm water te kry. "
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Bosveld Vreugde - House Nyala"Dis veilig en stil en die diere is so mak en loop tussen die huise, ons het heerlik ontspan."