Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.

Magoebaskloof, Limpopo

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Ons was by die Canopy Tours. Baie goeie ontspanning en gidse."

Naboomspruit, Limpopo

Utara Farm

"Die omgewing bied genoeg oornag-geriewe. Warmbronne goed bekend."

Magoebaskloof, Limpopo

The Stables @ Glenogle Farm

"Asemrowende natuurskoon - wanneer dit mistig is of wanneer die son skyn. Daar is orals heerlike grondpaadjies om te ry. Minki's coffee shop and Deli in Haenertsburg en Yum Yum Deli in Tzaneen is baie lekker."

Bela-Bela, Limpopo

Phumuza Bush Lodge

"Lots to do and lots to see for families or single travelers. "

Moregloed, Limpopo

61 On Ireland

"Dit is baie goed geleë en sodra jy in die omtrek is voel jy onmiddellik tuis. "

Magoebaskloof, Limpopo

Kingfisher Log Cabin

"Definitief die moeite werd om te besoek."

Magoebaskloof, Limpopo

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Magoebaskloof is 'n wonderlike bestemming en meer mense moet soontoe gaan. Dis rustig en mooi en die mense is baie vriendelik en die kos is ongelooflik lekker!"

Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Birders' Cottages

"'n Naweek is net te kort, buiten die pragtige groen natuurskoon is daar verskeie interessante winkeltjies in die dorp en omgewing wat ons graag sou wou besoek. Volgende keer bly ons so ekstra dag of twee."

Magoebaskloof, Limpopo

Forest Bird Lodge

"'n Mooi bestemming met heelwat om te doen en te sien. Dit word bewoon deur vriendelike en hulpvaardige mense."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Mountain View Bush Lodge

"Vrek warm gewees maar baie oulike dorp met baie vriendelike mense! Ek dink dit sal baie interresant wees om wildsveiling by te woon. Nooi my asseblief."

Tzaneen, Limpopo

Christie's Inn

"Dit is warm, bring swemklere. Die mense is vriendelik, lyk vir my almal ken almal en help graag. "

Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Adventure Chalets

"Pragtige plekke om te besoek, te bly en te gaan stap. As jy van die natuur hou, sit dit op jy lysie as 'n plek om te besoek."

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Naboomspruit oor die jare is nog altyd 'n knus dorpie waar jy van 5-ster-verblyf, die Groot 5, kamp tot visvang kan beleef. "

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 1

"Asemrowende natuurskoon en wilde diere."

Bela-Bela, Limpopo

Ho Thabela

"Die inwoners en winkeleienaars van Bela-Bela is baie, baie vriendelik en behulpsaam. Daar is baie aktiwiteite vir oud en jonk om mee besig te bly. "

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Ek is "geconvert" van die see af en sal eerder Modimolle besoek van nou af. Is nie so ver nie en mens rus verseker meer uit. "

Bela-Bela, Limpopo

Phumuza Bush Lodge

"Bela-Bela self is daar nie veel om te doen nie, maar al die wildplase en omliggende dele is baie interessant."

Makhado, Limpopo

La Luna @ Misty Mountains

"Gesels met die inwoners en ontdek 'n skatkis van besienswaardighede en pragtige natuurskoon. "

Haenertsburg, Limpopo

Stanford Lake Lodge

"'n Pragtige ou dorpie met hope karakter."

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"On a scale of 1 - 10, I would give Bela-Bela 11, it's the perfect holiday destination indeed."

Magoebaskloof, Limpopo

Kingfisher Log Cabin

"Nogal baie plekke is toe in die feestyd wat jammer is, toerisme daar is nie baie ontwikkel nie. "

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"We landed up going to Loebies (lLon sanctuary) a very unexpected lovely experience, a visit to the Crocodile farm was also enjoyable. The area is beautiful and serene and can be recommended for a relaxing break away."

George's Vallei, Limpopo

Waterbessiebos Cottages

"Baie goed maar ek dink daar sal 'n paar addisionele vermaaklikhede bygevoeg moet word."

Bela-Bela, Limpopo

Thandile Country Lodge

"Bela-Bela is a nice holiday destination."

Tzaneen, Limpopo

Palmwag Tzaneen

"Dorp baie besig maar die buitewyke fantasties."

Groblersdal, Limpopo

Riviersig Self-catering

"Die dorp self is 'n nagmerrie maar die vakansiebestemmings is baie lekker."

Modimolle, Limpopo

Klein Paradys Guest Farm

"Vir Pretorianers die beste bestemming, net 'n uur se ry van die stad af."

Bela-Bela, Limpopo

Hoogland Spa Resort

"We enjoyed the fact that there is lots of accommodation nearby."

George's Vallei, Limpopo

Waterbessiebos Cottages

"Dis pragtige natuurskoon. "

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang