Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Lochnerhof

4.5 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Lochnerhof van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Lochnerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lochnerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lochnerhof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lochnerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lochnerhof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Lochnerhof

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Beachcomber Cottage bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders in Strand. Die eenheid is veral gepas vir families en 'n ekstra kind kan geakkommodeer word indien nodig. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 ...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Helderberg

805 St Tropez is 'n ten volle gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Strand. Die woonstel het 'n uitstekende uitsig oor die see en is net 1 km van die sakesentrum af. Winkels, res...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Helderberg

St Tropez 905 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige gebou oorkant die strand. Die gebou is in die hartjie van een van die gewildste vakansiebestemmings geleë. Die binnekant van die woonstel is uit...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Helderberg

St Tropez Seefront Woonstel is 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks net oorkant die pad van die hoofswemstrand in die Strand. Die woonstel bied gemaklike slaapplek vir 6 mense met lieflike see-uitsigte. Die ho...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

St Tropez 1004 is 'n knus selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand, net oorkant die swemstrand. Die woonstel bied beeldskone uitsigte oor Valsbaai en dis net 'n paar ...

Vanaf
R990
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Strand, Helderberg

St Tropez 305 is 'n sonnige selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand. Al wat tussen jou en die swemstrand staan, is die pad. Die woonstel bied beeldskone uitsigte oor...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

St Tropez 1002 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand, net oorkant die pad van die swemstrand af. Die woonstel bied beeldskone uitsigte oor Valsbaa...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Strand, Helderberg

St Tropez 503 is 'n selfsorg-enkelwoonstel wat ideaal geleë is in die veilige St Tropez-woonstelblok in Strand, net oorkant die swemstrand. Die woonstel het beeldskone uitsigte oor Valsbaai en is net 'n paar minute...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

St Tropez 1102 is 'n knus selfsorgwoonstel in die veilige St Tropez-woonstelblok in Strand, net oorkant die pad van die swemstrand. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor Valsbaai en dit is net 'n paar minute weg v...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

St Tropez 204 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelblok met 'n puik ligging in die Strand. Die strand is oorkant die pad en die woonstel bied uitsigte oor die see. Die gholfbaan en Somerset Mall, 'n inkopie-paradys,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]