Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Maboneng Precinct besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Maboneng Precinct.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Maboneng Precinct akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maboneng Precinct Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Maboneng Precinct Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Maboneng Precinct

Vanaf
R2 668
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Parktown, Westcliff

Bamboo Cottage spog met Japannese en Afrika-inspirasie en is in Parktown, Johannesburg geleë. Dié huis is op 'n tradisionele Japannese teehuis-beginsel op stelte om 'n reusagtige jakarandaboom gebou en is heeltema...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

Die Geheime Tuinhuis is 'n tuinkothuis in Kensington, Johannesburg, wat gerieflik gemeubileer is en slaapplek vir tot 2 gaste bied. Dié eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed 'n privaat badk...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

The Nymphe Cottage is in Kensington in Johannesburg geleë. Die stad staan bekend vir sy geskiedenismuseums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit bied die perfekte wegbreekplek vir sakereisiger...

10% af Naweke!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Observatory, Johannesburg

St Georges Cottage is in Observatory in Johannesburg en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis wat smaakvol versier is en 'n uitsig oor 'n gholfbaan bied. Die kothuis is op 'n residensiële eiendom waarop die...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 2 mense
Hotel in Killarney, Johannesburg

Villa Simonne is 'n Art Deco-hotel in die hartjie van Houghton wat verblyf bied en ook dien as 'n venue vir konferensies en ander geleenthede. Villa Simonne kombineer 'n eksklusiewe ligging met 'n asemrowende landsk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Vrededorp

Campafela Guest House bied sakpasverblyf in ’n Vrededorp in die hartjie van Johannesburg. Dis sowat 200 m vanaf die Universiteit van Witwatersrand en Universiteit van Johannesburg, wat dit die ideale blyplek vir s...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parktown, Johannesburg

African Gypsy Cottage is in die hartjie van die historiese Parktown-Wes in Johannesburg geleë. Dié kothuis is ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf. Daar is 1 slaapkamer en ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Parktown, Westcliff

Doveton House is 'n B&B in Johannesburg en ideaal vir gaste wat lekker wil oornag en na aan verskeie geriewe en besienswaardighede wil wees. Doveton House bied 6 kamers wat uniek en smaakvol versier is. Dié en sui...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg, Forest Town

Kothuis in Forest Town is 'n gerieflik, gemeubileerde, privaat kothuis vir 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjies of sakereisigers. Dié dubbelverdieping-eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed,...

Vanaf
R4 160
per nag (plek vir 2)
Hotel in Houghton Landgoed, Johannesburg

The Residence is in die historiese voorstad Houghton geleë, wat ook die tuiste was van verskeie beroemdes insluitend voormalige President Nelson Mandela. The Residence het 'n bekoorlike, stille waardigheid en spog ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za