Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Maboneng Precinct besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Maboneng Precinct.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Maboneng Precinct akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maboneng Precinct Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Maboneng Precinct Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Maboneng Precinct

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houghton Landgoed, Johannesburg

Houghton Executive Suites is in Houghton, Johannesburg, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Dis in 'n luukse area op 'n Jack Nicklaus-gholfbaan en is minder as 5 km vanaf verskeie winkels, r...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parktown, Westcliff

On Escombeis 'n onverstoorde selfsorgkothuis in Parks, naby universiteite, hospitale en die SSK. On Escombe kombineer die beste van 2 wêrelde. Dit is in 'n pragtige en rustige voorstad geleë met volop voëllewe en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cyrildene, Johannesburg

Cyrildene Guest Rooms lê in die unieke woonbuurt, Cyrildene, wat volledig omhein en alombekend is vir sy 1950's-huise. Dié gastekamers is naby die Eastgate-, Bedford- en Park Meadows-winkelsentrums en die Bruma-vl...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Killarney

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se m...

Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kensington, Johannesburg

House of York bied elegante 4-ster, goed ontwerpte en suite-kamers, elkeen individueel versier met styl en jou gemak in gedagte. Dis in south Kensington geleë, binne stapafstand van beeldskone antiekwinkels en beko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

Margaret's Place ideaal geleë in een van die mees nostalgiese voorstede van Johannesburg. Weg van die geroesemoes in die bekoorlike omgewing van Kensington. Verblyf is ideaal vir sakereisigers, paartjies en klein g...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Suid Kensington, Johannesburg

Munisa Guest House in die heuwelagtige voorstad Kensington in Johannesburg geleë. Daar is verskeie winkelsentrums en sakeparke in die omgewing, soos Eastgate-winkelsentrum, Park Meadows-winkelsentrum en die Pick 'n...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Kensington, Johannesburg

Willy Chateau is gerieflik geleë in Kensington, 'n historiese woonbuurt, oos van Johannesburg. Willy's Chateau is geskik vir besigheidsreisigers en toeriste. Dit is geleë net duskant die aansluiting met die hoofwe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Westcliff, Johannesburg

21 on Wexford Apartment is in die boomryke voorstad Westcliff geleë en bied slaapplek aan 3 gaste. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers, gesinne of paartjies. Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer d...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suid Kensington, Johannesburg

Monica's Cottage is 'n aparte en selfsorgkothuis op dieselfde perseel as die eienaar se huis in die woonbuurt Kensington in Johannesburg. Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n badkamer met 'n st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za