Indien jy Magaliesburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Magaliesburg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Magaliesburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Magaliesburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Magaliesburg akkommodasie
10 lekke plekke om te bly
La Provence d'Afrique French Quarters is op die R24 op pad na Rustenburg, slegs 75 km vanaf Johannesburg en O.R. Ta...
African Hills Safari Lodge & Spa is op die Plumari Privaat Reservaat, ongeveer 15 km van Magaliesburg af, net meer ...
Warthogs Bush Lodge is 'n intieme, rustieke lodge in die Plumari Privaat Reservaat buite Magaliesberg wat tussen bo...
Bernallys Fishing Lodge bied hutte, tente en 'n kampeerterrein op 'n privaat plaas 2 km vanaf Magaliesburg. Die lod...
Nullarbor Cottages is op 'n privaat plaas, slegs 4 km van die dorp Magaliesburg af. Dit is die ideale plek vir 'n r...
Matlapa Lodge kyk uit oor die Magaliesburg-vallei en bied 8 eenhede wat tussen inheemse bome in 'n rustige omgewing...
Stone Hill is op 'n plaas in die bosveld geleë, hoog bo Magaliesburg in die verte. Ons bied puik, troeteldiervriend...
Hornbill Lodge and Legends Restaurant is 'n ontspanne lodge wat op 10 hektaar se woudgebied op die oewer van die Ma...
Parnassus Farm, Conference and Environmental Centre is minder as 100 km wes van Johannesburg af en net 3 km noord v...
The Crooked Tree is ’n troeteldiervriendelike kampeerterrein in die hartjie van Magaliesburg, slegs 20 km van Kruge...
Welkom by die Magaliesburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.