Verified Reviews
Maloti Route, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 3628 reviews.
Clarens, Maloti Route, South Africa
The Courtyard Guest House"Clarins is beslis 'n plekkie waarheen ons meer gereeld sal gaan!"
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Sandstone Chameleon Guest House"Fouriesburg is klein maar in die omliggende gebied is daar baie om te doen en sien. Selfs indien 'n mens na die "Lesotho Highlands Water Scheme" toe gaan. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
RiverWalk Guest House"Clarens is in 'n ongelooflike mooi deel van ons land geleë. En dan is daar genoeg eetplekke met smaaklike disse."
Clarens, Maloti Route, South Africa
De Ark Mountain Lodge"Raak baie vol oor vakansiedae en naweke. Verder baie goed."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Studio 28 Clarens"Clarens is 'n regte kuns dorpie met die lekkerste kuier- en eetplekke"
Clarens, Maloti Route, South Africa
De Ark Mountain Lodge"A great laid back place to visit and good golfing facilities. Not much for the younger generation but overall a place worth visiting."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Rooikat Cottage"Clarens het alles wat 'n toeris soek. Die veld, berge, restaurante, winkels en rustige atmosfeer. 'n Wenner."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Clarens bied baie meer as wat die oog offer, 'n definitiewe moet vir enige reisiger!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Skoon netjiese dorp met vriendelike mense. Lekker gekuier."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Clarens Retreat"Met wonderful, friendly people - will certainly return when the weather is a bit warmer!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Jovali"Clarens is 'n prag dorpie met baie toeriste besienswaardighede. Golden Gate is baie naby en moet nie oorgeslaan word nie. Die majesteuse amfiteater is so 'n uur se ry. Dit is die mooiste gedeelte van die Drakensberge met 'n lekker stap teen die berg op en huisves die 2de hoogste waterval in die wêreld! (Google dit gerus!)"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Knock Out View"Die dorpie se ingang, vanaf Betelehem, is asemrowend mooi wat die natuur betref met indrukwekkende berge, 'n dam met ganse en 'n perd, wilgerbome wat jou wil insluk soos jy teen die opdraande uitry."
Clarens, Maloti Route, South Africa
De Lusthof Guest Farm"Clarens is pragtig met iets vir almal. Ons sal Clarens weer besoek."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Ons is baie lief vir Fouriesburg. Dit herinner ons aan die ou dae waar die strate alles nog stofpad was. Ons geniet die mark elke Saterdag of so. As ons kon, sou ons eendag graag 'n klein stukkie grond hier wou besit. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Accommodation @ The Spa"Heeltemal te veel om te sien en te doen vir net 'n naweek so verseker sal ons gou weer 'n draai daar gaan maak. Die mense is vriendelik, atmosfeer fantasties. Think I'm in love with Clarens ;)"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Red Mountain House"Ons besoek Clarens ten minste een keer 'n jaar. Die omgewing is asemrowend mooi."