Verified Reviews

Maloti Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route

Rated 4.6 out of 5 based on 3665 reviews.

Clarens, Maloti Route

De Ark Mountain Lodge

"Pragtige dorp wat alles bied wat 'n mens nodig het."

Clarens, Maloti Route

Jovali

"Mooi Nooi koffiewinkel het heerlikste pannekoek en die beste diens!"

Clarens, Maloti Route

The Clarens Country House

"Weggesteek en pragtig met alles wat mens nodig het en soveel om te doen en sien!"

Clarens, Maloti Route

Fairview Cottages

"Clarens is baie mooi."

Clarens, Maloti Route

V'Kansi Khaya

"Clarens is die ideale bestemming vir 'n rustige naweek weg van die gewoel van die stad. Pragtige natuurskoon, goeie restaurante en interessante winkeltjies om jou besig te hou."

Clarens, Maloti Route

Red Mountain House

"Pragtige dorpie. Sal graag weer gaan."

Clarens, Maloti Route

Kozmos

"Sal graag weer in Clarens 'n draai wil gaan maak, want dit is beslis 'n juweeldorpie!"

Fouriesburg, Maloti Route

Sandstone Chameleon Guest House

"Baie oulike dorp, netjies en skoon."

Fouriesburg, Maloti Route

Wegkomkans B&B

"When we visited Fouriesburg we had dinner at the Ginger Pig. Absolutely wonderfully food served by such a professional and charming waitress."

Clarens, Maloti Route

Rosewood Corner

"When in Clarens stop in at Clementine's: an AMAZING restaurant. Such good food and service, we headed back a second night."

Clarens, Maloti Route

Fairview Cottages

"Ontspannend, 'n heerlike wegbreek!"

Clarens, Maloti Route

The Courtyard Guest House

"Pragtig en wonderlike atmosfeer."

Clarens, Maloti Route

Jovali

"My hart verlang alreeds terug na die asemrowende uitsigte oor die onbeskryflike mooi berge en natuurskoon. Die mense in die dorp is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons gaan verseker sou gou moontlik terug na Clarens."

Clarens, Maloti Route

De Lusthof Guest Farm

"Small and quaint town."

Clarens, Maloti Route

Titanic View - Place of Peace

"Lekker plek om in rond te loop."

Clarens, Maloti Route

The Courtyard Guest House

"A small European-like town in the middle of the Free State. "

Clarens, Maloti Route

Fairview Cottages

"Prentjiemooi ... Sal beslis weer 'n draai daar maak wanneer dit warmer is."

Clarens, Maloti Route

Fairview Cottages

"Clarens is n baie mooi dorp omring met pragtige landskappe, goeie eetplekke en vriendelike gasvrye mense, dis 'n moet vir persone wat kuns waardeer."

Clarens, Maloti Route

Rooikat Cottage

"Clarens is om goeie redes gewild."

Clarens, Maloti Route

Mont Rouge

"Mooi dorp met baie eetplekke, baie om te doen en te sien in die omgewing, pragtige staproetes. Moet veral nie vergeet om by die Clarens Brewery langs te gaan vir hulle 6 craft biere en ciders."

Clarens, Maloti Route

De Ark Mountain Lodge

"'n Wonderlike toeriste-bestemming ... veral die interessante winkeltjies en kunsgalerye."

Clarens, Maloti Route

De Ark Mountain Lodge

"Die omgewing is pragtig! "

Clarens, Maloti Route

Rosewood Corner

"Pragtige plek, ideale wegbreek vir die moeë stadsjapies."

Clarens, Maloti Route

Fairview Cottages

"Baie vriendelik gemeenskap, die mense in die restaurante en winkels val behoorlik oor hul voete om jou te help. En die lekkerste eet- en kuier plekke. As jy van natuurskoon hou is Clarens DIE PLEK!"

Clarens, Maloti Route

Jovali

"Pragtig en skoon."

Clarens, Maloti Route

Mont Rouge

"Pragtige dorp! Lekker plek vir ontspan."

Clarens, Maloti Route

Knock Out View

"Clarens is 'n heerlike plekkie om weg te kom van die stad se gejaag. Daar is baie om te sien en te doen. "

Clarens, Maloti Route

Fairview Cottages

"Absoluut 'n stukkie goud in die vrystaat. "

Page
Page 122 - Showing 3631 to 3660
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers