Verified Reviews
Maloti Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route
Rated 4.6 out of 5 based on 3575 reviews.
"Wow! Dit is prentjie mooi in Clarens. Foto's doen dit nie justice nie. Dis 'n plek wat mens self moet gaan sien om te besef hoe mooi dit in Clarens is."
"Clarens is 'n baie mooi dorp. Daar is 'n dokter en 'n klein apteek beskikbaar. Die sandsteen NG Kerk is 'n baken. Baie antieke winkels vir die snuffelaar. Goeie restaurante. Bierbrouery met lekker Craft bier en ciders. Ek lief die plek. Sal graag daar wil aftree."
"We got the chance to pop in a few places in Clarens. Everyone was friendly and very welcoming."
"Pad tussen Bethlehem en Fouriesburg is in baie slegte toestand. Ry eerder Clarens om. Bring jou eie goed, want daar is nie n supermark in die dorp nie."
"Ons het Clarens baie geniet, dit was net hartseer om te sien hoe 'loadshedding' die dorp en die besighede daar benadeel."
"Asemrowende natuurtonele. Baie stil area waar mens lekker kan ontspan. Sommige van die winkels buit besoekers uit met pryse wat bo die mark is, gelukkig is daar meer as een opsie."
"Jackal's Hill se kaas in Reitzstraat is 'n besoek werd. Heerlikste kaas en kouevleisplatters."
"Some restaurants are a little overpriced but I presume they need to cover quiet periods and the cost of running generators, very clean and have a vast selection of BnBs, self-catering units, shops, restaurants, galleries, and outdoor activities, all in all, a plesant town to visit."
"A great experience, Clarens is a gem! 10 of 10 for hospitality. All the service providers we encountered throughout the weekend were really friendly, professional and accommodating. The locals were very helpful as well. Special shout out to Michelle and Neels at Maluti Tours! We will definitely be back!"
"Die paaie in die area is maar sleg en ry moeilik met 'n klein motor."
"Pragtige dorpie. Lieflike omgewing, heerlike snuffelwinkeltjies. Verskeidenheid eetplekkies. Die busstop op pad Golden Gate toe is 'n lafenis vir die siel. Lieflike mense en kosbare kuns."
"Very nice little town with a lots of to do. But please Clarens municipality! Invest in your own electricity supply for the whole town, so everything could continue without the "Eskom loadshedding" circus. If so - you get 5 stars."
"Clarens se minder aantreklike boetie, maar ons het die area vreeslik geniet."