Geverifieerde Resensie
Margate
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1080 resensies.
"In die aand is dit nie meer so veilig soos altyd nie. Lekker deur die dag, maar die aand is nogals nie so veilig nie."
"Netjiese skoon dorp met uitstekende strand en lagoon. Lieflike weer. Kan dit aanbeveel."
"Het op 'n stadium deur rioolwater gery en lug het gestink alhoewel dit die mense in die strate duidelik nie gepla het nie. Margate self het baie agteruit gegaan die laaste 10 jaar."
"Margate, Uvongo en ander plekke was fantasties en wonderlik. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Marina Beach by Southbroom was die beste waar ons gekuier het. Geen spyt nie."
"Not sure about Margate, but Ramsgate beach is lovely and all the shops you need are close by."
"Baie vriendelike en eerlike mensies, veral by Da Laundry. Lekker plekkie om vakansie te hou."
"It was surprisingly quiet for an Easter weekend, no queues and very clean. Would definitely go back."
"Die dorp self het baie agteruitgegaan. Party geboue is vervalle! Lucien-strand is pragtig, net jammer van die vuil "lagoon" water waadeur jy moet stap."