Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 1080 reviews.
"The whole family prefers to visit again because it was fantastic and we enjoy it more than Uvongo."
"Baie netjiese en skoon plek. Daar is ook baie klein strandjies naby waarheen mens kan gaan as jy afgesonderd wil wees."
"Goeie dinge: Margate is 'n pragtige plek, uitstekend vir 'n seevakansie. Die dorp is groot genoeg dat jy alles kan kry wat jy nodig het, maar tog voel dit soos vakansie. Die swemstrande was redelik skoon met lifeguards en fasiliteite. Ek het veilig gevoel, alhoewel mens maar altyd versigtig moet wees. Minder goeie dinge: Daar is tekens van verval, en plek-plek is die dorp vuil. Die skade veroorsaak deur vloede van 'n jaar terug is steeds sigbaar, met skade aan die infrastruktuur nog nie ten volle herstel nie."
"Margate het baie agteruit gegaan. Strande was baie vuil en die paaie baie baie sleg."
"Was surprised how clean the beachfront (Wimpy-area) was, specifically for the year-end Christmas time."
"Will definitely be back next year. Locals are so friendly, the beach is clean and well-kept. Overall enjoyed my vacation"
"Margate-strand en besighede nie baie aangenaam nie, maar Ramsgate was uitstekend."
"Uvongo is ons gunsteling vakansie-omgewing, net jammerte van die toestand van die strand, Pebble beach. Die seewater is baie vuil en die gewilde roomys winkeltjie by die strand het heeltemal agteruitgegaan."