Verified Reviews
Margate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Margate
Rated 4.3 out of 5 based on 1036 reviews.
"Baie lekker en veilige strand - jammer dat dit weggespoel het net voor ons aankoms."
"Manaba is mooi maar ek persoonlik verkies St Michael of Uvongo se strand. Baie sentraal geleë."
"It's nice, everything is around, you don't have to travel far for food and stuff plus entertainment places are close too."
"Het ongelukkig die agteruitgang van Margate beleef nadat ons weer daar was met hierdie trip. Baie hartseer daaroor, maar nou ja. "
"Margate Beach seems to have been neglected with respect to maintenance and safety but it seems like the local municipality and law enforcement is making an effort to correct this issue. Cleaning staff were visible every evening and law enforcement vehicles were very vigilant throughout the day and night."
"'n Groot waterpyp het gebars met ons verblyf. Ugu Munisipaliteit kon dit nie regmaak binne tyd belowe nie, maar was darem heeltyd in kontak. Crime bly maar 'n issue met baie 'strandlopers' waarvoor jy moet uitkyk, maar nie erger noodwendig as ander plekke nie. Manaba gerieflik naby aan alles & het 'n fantastiese lang oefenpad al langs die see af!"
"Baie dinge om te doen vir gesinne. Pragtige strande en die waterpark is naby. Ramsgate en Uvongo is baie naby. C Bali is 'n moet vir seekos."
"Buiten vir die slegte toestand van die paaie, was dit heerlik om aan die Suidkus te kuier. Dis gerusstellend om gereeld die polisie op patrollie te sien, en die swemstrand is lieflik!"