Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van McDougallsbaai

4.1 / 5  
volgens 116 resensies
Lees regte resensies van McDougallsbaai van 116 geverifieerde gaste.
Indien jy McDougallsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in McDougallsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van McDougallsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mc Dougalls Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

McDougallsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf McDougallsbaai

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Joanne's Guesthouse 1 is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë en bied gerieflike gastekamers in die Noord-Kaap. Die gastehuis is net 3 km van die strand af. Dié eenheid het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer he...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

The Beach Cottage Kleinzee is in Kleinzee, 'n klein dorpie aan die Weskus van die Noord-Kaap, geleë en dié dorpie is veral bekend vir diamantdelwery. Nimmereindigende see-uitsigte en 'n uitsig van die Buffelsrivie...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Die Naguiltjie is in Kleinzee en bied gehalteverblyf aan ’n paartjie wat vakansie hou. Dit is sowat 2 kilometer vanaf die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Hierdie knus woonstel bied verblyf aan 2 gaste ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Blaaskansie is 'n selfsorg-vakansiehuis in die ouwêreldse kusdorpie, Kleinzee, in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige oord vir gaste wat 'n rustige kuswegbreek soek. Die huis beskik oor 3 slaapkamers...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Blue Diamond Kleinzee is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë. Dit bied basiese akkommodasie in 'n "pre-fab"-kompleks met 10 eenhede. Elke eenheid het 3 slaapkamers, elk met 2 driekwartbeddens en sy eie en suite-badk...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Lazy Lobster is in Kleinzee in 'n stil buurt geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n privaat badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Spoelklippie is in die kusdorpie Kleinzee geleë en bied selfsorgverblyf vir 'n groot groep vriende of 'n gesin. Dié vakansiehuis bestaan uit 'n huis en 'n woonstel wat los van mekaar is en het 7 slaapkamers en 4 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Cottage bied B&B-verblyf in die bekoorlike kusdorpie, Kleinzee in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat langs die kus wil ontspan. Die verblyf word in 2 gastekamers met p...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Klein Desert Song is 'n knus selfsorgeenheid vir 2 gaste in Kleinzee. Die eenheid het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die privaat badkamer het 'n stort en 'n toile...


Akkommodasie binne 100 km vanaf McDougallsbaai

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Namakwaland, Noord-Kaap

Die Houthoop is 'n gasteplaas in die Noord-Kaap, Namakwaland. Die naam is afgelei van 'n hoop hout wat in 'n semi-sirkel gepak is wat as 'n restaurant dien. Die Houthoop Gasteplaas is ideaal vir spanbou, reünies, t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]