Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Meyerspark

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Meyerspark van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Meyerspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Meyerspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Meyerspark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Meyerspark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Meyerspark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Meyerspark

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in La Montagne, Pretoria-Oos

Marthie’s Guesthouse and Art Gallery bied selfsorgverblyf aan 'n gesin van 4 in Murrayfield, Pretoria. Verblyf word gebied in 1 groot slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamer het 'n en suite-badk...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Snoesige Selfsorg Woonstel is 'n selfsorg-woonstel op die eienaars se woonerf in Pretoria. Die boomryke stad spog met verskeie natuurlike en kulturele trekpleisters sowel as belangrike ou geboue en museums wat die m...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverton, Pretoria

Gracious Living is in Silverton, 'n voorstad in Pretoria, geleë. Dit bied topgehalte-verblyf, wat ideaal is vir gesinne of sakereisigers. Dié gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante, hospitale e...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Murrayfield

Die Slumber Thatch is in Murrayfield, oos van Pretoria, met maklike toegang tot die N4, N1 en R21 geleë. Of jy oos na wes, of noord na suid in ons pragtige land reis ? The Slumber Thatch is die ideale oornag-verbly...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Marilani Selfsorg-eenheid is 'n gerieflike eenheid vir 3 gaste in die woonbuurt, Die Wilgers in Pretoria, waar jy soggens wakker kan word met voëlgesang. Dis in 'n sekuriteitskompleks geleë en het 1 slaapkamer me...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Ontsnap uit die stad en ontspan in 'n aangename omgewing omring deur 'n swembad, koi-dammetjie en tuin-gazebo in 'n welige tuin vol broodbome, palmnbome en blomme. Willows Guest House is pragtig gemeubileer en is 'n...

Vanaf
R380
per nag, vir 1
Gastehuis in Silverton, Pretoria

The Bosau Guest House bied gerieflike verblyf en luukse gasvryheid in 'n gastehuis in Silverton in Pretoria. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, oorsese gaste en gesinne. Verblyf word in 6 e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

449 on Oulandsloop is 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Die Wilgers, Pretoria. Dié woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

485 on Teresa bied bekoorlike selfsorg-eenhede in die stil buurt, The Willows, in Pretoria. Die eenhede is op die grondverdieping op 'n sekuriteitslandgoed en skuil in die verste hoekie van die eienaar se perseel. ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Silverton, Pretoria

Silverton Travel Lodge is in die rustige en stil Silverton-area geleë met maklike en vinnige toegang tot die Pretoria-middestad, naby die botaniese tuine, CSIR en die N1 en N4. Die O.R. Tambo Internasionale Lughawe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Meyerspark akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za