Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (4)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Middelburg

3.6 / 5  
volgens 88 resensies
Lees regte resensies van Middelburg van 88 geverifieerde gaste.
Indien jy Middelburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Middelburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Middelburg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Middelburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Middelburg Selfsorg-eenhede - Karoo

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Middelburg

Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié woonstel bied selfsorgverblyf vir 'n gesin van 4 verkieslik vir oornagverblyf. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Middelburg

Halway Rest is in Middelburg in die Oos Kaap geleë en is die ideale oornagplek vir 4 gaste op die N9- en N10-roete. Halfway Rest bied 2 oopplan-eenhede met slaapplek vir 8 gaste in totaal. Halfway Rest 1 het 'n d...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg

Art Deco Villas is in die sonderlinge dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Middelburg is in die middel van die land en 'n ideale oornagplek Verblyf word gebied in 3 gastekamers, albei met sy eie privaat ingan...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Middelburg

No. 6 on Church bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n kothuis wat in die 1800's gebou is. Die kothuis is in 2015 gerestoureer en die oorspronklike houtwerk is sover moontlik behou. Dié restourasie het aanleiding geg...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Middelburg

Marie se Huisie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié bekoorlike Karoo-huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Middelburg

Lavinir is in Middelburg in die Oos-Kaap en bied verblyf aan sakereisigers, ’n klein gesin of ’n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Di...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Middelburg

Family Guest House bied gehalteverblyf vir 'n familie of 'n groep vriende in Middelburg, Oos-Kaap. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en h...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg

Carochalet is in Middelburg in die Oos-Kaap. Dit is in die middel van Suid-Afrika en is 'n ideale oornagstop. Verblyf is beskikbaar in 6 basiese selfsorg-eenhede en 5 ongemerkte kampplekke. Die eenhede het óf '...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Middelburg

10 on Richmond is 'n gaste-suite op die gasheer se perseel in die bekoorlike dorpie Middelburg in die Oos-Kaap. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die omgewing kan verken. Die kothuis is in die Vict...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 24 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Middelburg

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Hillston Farm bied selfsorg-plaasverblyf is op 'n werkende plaas naby Middelburg in die Oos-Kaap. Die plaas is die ideale bestemming vir sterrekyk. Daar is meer as 'n honderd voëlspesies om te sien, insluitend die ...

Vanaf
R4 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Karoo Ridge Eco-lodge is 'n kothuis in die Karoo Ridge Bewarea, sowat 58 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap. Dié lodge skuil op 'n 5000 hektaar-plaas met inheemse Nguni- en Watusi-beeste en ander wild. Die kothu...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Riverview Farm and Karoo River Rafting is geleë in die manjifieke Karoo. Dié ontspanne plaas-wegbreekplek bied jou die kombinasie van die asemrowende skoonheid van die veld, panoramiese horisonne, blou-grys berge ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Beaconsfield Farm bied plaasstyl-verblyf in die Hofmeyr-omgewing. Die kothuis is in 'n pragtige parkagtige tuin en het slaapplek vir tot 5 gaste. Die ligging is rustig en stil. Die kothuis het lugversorging en is...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Hopewell is ’n Karoo-plaas in die Steynsburg-distrik waar daar met merino’s, dorpers en Sussex-beeste geboer word. Dis ’n afgeleë plaas waar gaste net kerse, LED-ligte, ’n gasgeiser, stoof en 'n yskas het....

Vanaf
R4 875
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Karoo

Kom asem suiwer Karoolug in by Asemskep, in die hartjie van die Karoo. Asemskep is op die plaas Heydon, op 'n 40 km grondpad op die Richmond-pad (R398) buite Middelburg, Oos-Kaap geleë. Daar is ‘n grondpad met sk...

10% af Aanbod!
VanafR980
R882
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Bo-Karoo

Bergplaas Natuurreservaat is 'n privaat natuurreservaat van 5000 hektaar wat in die Nieu-Bethesda/Graaff-Reinet-streek van die Groot Karoo geleë is. Dié omgewing is bekend vir die ruwe prag en oop ruimte wat so ei...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Blaauwater Plaas lê aan die voet van die majestueuse Lootsberge. Dié plaas behoort al vir generasies aan die Kingwills. Ons boer al vir meer as 100 jaar met merinoskape wat bekend is vir die puik gehalte van hul w...


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Middelburg

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Bo-Karoo

Sneeuberg Nature Reserve is in die hartjie van die Groot-Karoo tussen Graaff-Reinet en Nieu-Bethesda geleë. Dit is 'n Nguni-beesplaas van 14500 ha en die tuiste van 'n hele rits wildsbokspesies. Sneeuberg bied 'n o...

Vanaf
R3 450
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Karoo

Tweefontein House skuil aan die voet van die Lootsbergpas en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n geskiedkundige plaashuis. Dié huis spog met baie van sy oorspronklike afwerkings soos houtplafonne en sementvloere....

15% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Karoo

Pienaarsbaken Farm Cottages is aan die voet van die Lootsbergpas tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Ons is 56 km vanaf Graaf-Reinet, 40 km vanaf Nieu-Bethesda en 60 km vanaf Middelburg. Die ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Middelburg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Middelburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Middelburg akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za