Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (3)
Wildsplase (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Middelpos

4.1 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Middelpos van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Middelpos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Middelpos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Middelpos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Middelpos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Middelpos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelpos

Border Close Gastehuis is in Upington in die Noord-Kaap. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf wat na aan geriewe geleë is. Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers wat elk beskik oor 'n du...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos

Picardi Guest House is in Upington geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie op pad na verskeie bestemmings. Ons het 8 slaapkamers wat uniek en smaakvol versier is. Elke kamer he...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelpos

Dreamstay bied luukse sakpasverblyf in 'n rustige en veilige woonbuurt in Upington. Dreamstay is sentraal naby Upington Medi-Clinic, skole en die Kalahari winkelsentrum, asook die N14 geleë. Gaste kan 'n rustige st...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Middelpos

Cozy Guesthouse is in Upington geleë en bied ruim kamers naby die middestad. Daar is 'n 2-enkelbedkamer met slaapplek vir 2, 'n dubbelkamer en 'n koningkamer, asook 'n gesinskamer met slaapplek vir 4. Elke kamer h...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelpos

Why Not? is 'n gastehuis wat rustige selfsorg-akkommodasie bied in die dorp Upington aan die oewer van die Oranjerivier. Dis 'n goeie opsie vir groepe of families wat die Noord-Kaap besoek. Gaste kan die dag deurbri...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Middelpos

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Blydeville, Oosterville

Casa Mea Guesthouse bied B&B-verblyf in Upington. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek op pad na verskeie geriewe. Verblyf by Casa Mea beskik oor 6 unieke kamers. Elke kame...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oosterville, Blydeville

Bet-El is 'n lieflike en gerieflike gastehuis wat in 'n stil woonbuurt in Upington geleë is. Die gastehuis bied verblyf in gerieflike kamers wat geskik is vir gesinne, paartjies en sakereisigers. Die akkommodasie ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oosterville, Upington

Is jy opsoek na bekostigbare akkommodasie in Upington? Dan is jy by die regte plek. Werda Gastehuis is in die hoofstraat en baie maklik om op te spoor. Ons is slegs twee blokke vanaf Upington Mediclinic en vier bl...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blydeville, Oosterville

MultiPro Manor bied selfsorgkamers in Upington. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die dorpskern. Akkommodasie beskik oor 2 dubbelkamers en 4 2-enkelbedkamers. Die dubbelkamers is ru...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville, Oosterville

Green Kalahari Guesthouse bied gemaklike en stylvolle akkommodasie en is in Upington in die Noord-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n ontspanne of korporatiewe wegbreek naby 'n verskeidenheid ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Middelpos akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Upington blad indien jy na meer Upington akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za